Radio FEBA – Julie Nuusbrief: Brokkies van God se werk oor kontinente heen.

Vir julle lyk dit dalk na ‘n stuk toerusting, maar ek het die Goeie Nuus deur hierdie sender gehoor. Ek het Jesus, my Redder, daardeur ontmoet. Ek lewe as gevolg van wat ek gehoor het…”

Skenk en verander ‘n lewe.