21 Junie 2023, is ds Anneri Viljoen-Potgieter van NG Hugenoot in Bloemfontein beroep na Groot-Brakrivier
Woensdag 28 Junie 2023 : Daar sal GEEN Kooroefening
Sondag 2 Julie 2023 : • Erediens om 09:00. • Prediker: ds Danie Goosen. • GEEN Kategese
Wolwedans boodskap, sop en brood uitreik: 19 Julie, 2 & 16 Aug en 6 & 20 Sep.
Klub 50 Snoekbraai op Woensdag 5 Julie by die kerksaal


