Nuusflitse Week 23+ van 2023

Woensdag 7 Junie 2023 : • Kooroefening – 17:15 by die orrel. • Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 11A & 11B
Sondag 11 Junie 2023 : • Erediens om 09:00. • Prediker: ds Danie Goosen. • Kategese
Wolwedans boodskap, sop en brood uitreik: 7 en 21 Junie
Klub 50 Pannekoek bak en verkoop @ R6 elk Datum: Woensdag 7 Junie