Nuusflitse Week 21+ van 2022

Blokbyeenkoms – 25 Mei 2022 Blokke 10B (Tergniet-Sentraal) en 10C (Tergniet-Wes)
Hemelvaartdiens – 26 Mei 2022 Aanddiens om 18:00
Sondag – 29 Mei 2022  

  • Kategese om 09:00. 
  • Prediker:  Prof. Ian Nell.
  • Deuroffers tydens Pinkster vir Bybelgenootskap.
  • Pinksterdiens om 18:00
    Pinksterprogram Sondag – 29 Mei 2022 tot 2 Junie 2022
    10:00 Groenkloof 18:00 Kerkgebou

Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die datums vir die tweede kwartaal se uitreike is 1,15 & 29 Junie 2022.
Makhatini Ds. Louwrens van der Westhuizen en drie van sy medewerkers besoek ons op Maandag 30 Mei 2022