Nuusflitse Week 12+ van 2026

Sondag 15 Maart 2026 : Erediens en Kategese om 09:00 – GEEN Kleuterkerk,
Sondag 15 Maart 2026 : Alternatiewe Erediens om 17:00-18:00 in die kerksaal
Dinsdag 10 Maart 2026 08:00 tot 09:00: Rek en strek Oefeninge
Woensdag 18 Maart 2026 :   Blokbyeenkoms van Blok 12 (Eurekapark) vind om 18:00
Woensdag 18 Maart 2026 : Kooroefening by die orrel om 16:45.
Sondag 22 Maart 2026 : Kategese, Erediens om 09:00 – Ds Leon Cronje Kleuterkerk in die konsistorie.
Woensdag 25 Maart 2026: Wolwedans Boodskap Sop en Brood:
11 April 2026 – Gholfdag
15 April 2026 – Bingo vir 60+ jariges
2 Mei 2026 – Gemeentefees

Lees die volledige afkondigings hier: Afkondigings 15-22 Maart 2026