-
Free Youth Counselling
You can find yourself often feeling like giving up over the Festive Season. If you are experiencing anxiety, stress or depression, or maybe you feel like giving up – we want you to know that help is available. So, we invite you to become a Wellness Warrior by talking to someone today. Send a WhatsApp…
-
Jeug jaar afsluiting 2024
Die Jeug-jaar 2024 afsluiting was ‘n pragtige geleentheid, met vier jongmense wat belydenis van geloof afgele het,…
-
Kategese afsluiting 2023
Die Kategese afsluiting is op luisteryke wyse tydens die diens van Sondag 12 November 2023 gevier.
-
Belydenis van geloof 2023
Die NG Kerk Groot-Brakrivier se gemeente verwelkom die nuwe lidmate wat vandag hulle geloof by die erediens bely het.
-
Kategese bydrae: Begin van die Lydenstyd
Die Lydenstyd begin met As-Sondag. Die kinders het kruise gemaak met al die kleure wat verteenwoordigend is van die Lydenstyd. Die grys kleur op die kruise herinner ons aan ons tydelike en verganklike lewens. Wat maak ons met hierdie kosbare lewens wat God ons geskenk het? Die pers kleur versinnebeeld die Koninklikheid van Christus. Die…
-
Kategese opening 2023
Die jaar skop weg vir ons kategese met ‘n heerlike braai en kenmekaar geleentheid vir ons ouers, kinders en kategete. Ds. Danie Goosen het ‘n kort, treffende boodskap vir die Jeug gegee oor groei en hoe ons as Christene ook water nodig het, soos die plante, waarsonder niks kan groei nie. Daarna het Isabella Wolmarans,…
-
Kategese – Die Wapenrusting van God
Ons eerste termyn het goed afgeskop. Lokale 3, 4 en 5 is Sondae vanaf 09h00 beskikbaar vir Junior Kategete. Seniors is in die bovertrekke bokant saal. Kinderkerk sal op volumes hanteer word.Belydenisklas is by Ds DanieNavrae kan aan my(Pauline) gerig word by +27 79 557 8591 Tema vir die JaarOns tema vir die jaar is…
-
Kategese afsluiting 2021
Kyk gerus hier na sommige van die hoogtepunte.
-
Belydenis van geloof 2021
‘n Hartlike woord van welkom aan ons nuwe belydendelidmate. Om belydenis van geloof af te lê, beteken dat julle* met die mond bely watjulle ook met die hart glo, naamlik dat Jesus die Here is. Dit is ‘n belofte watjulle maak om alleen op Hom te vertrou, om te lewe volgens sy Woord, getroudeel te…
-
Belydenis van geloof 2020
Belydenis van geloof 2020 ‘n Hartlike woord van welkom aan ons nuwe belydendelidmate.