In deel 2 van ons reeks oor ons gemeente se Waardes kyk ons na: Gasvryheid en Mededeelsaamheid. Ds. Charné Viljoen bespreek hierdie waardes aan die hand van Matteus 10 en die tema is: Van Kroon tot Voorskoot.
Prediker: Ds. Charné Viljoen
Skriflesing: Matteus 10: 40-42
Tema: Van Kroon tot Voorskoot!
Waardes: Gasvryheid en Mededeelsaamheid
Datum: 8 November 2026

