Gister se uitreik na Wolwedans was geseend en kon ons weer vir 80 gesinne bedien met die Goeie Boodskap, sop en brood, danksy die goeie ondersteuning van ons gemeentelede met die deurlopende voorsiening van sop. Hiermee ook fotos van waarmee die dames van die naaldwerkprojek tans besig.
For the first time since I arrived, things seem to move forward. Madagascar has finally conceded to allowing other airlines to fly after they had officially opened the boarders more than a month ago, but only allowed Air France entry. We prefer to go back with Air Ethiopia due to their generous baggage allowance. No dates for flights have been announced, but we are convinced that it will be within the next month. Dries also received his second police clearance certificate, so in theory, he is set to go.
Baie welkom by vanoggend se erediens en ‘n spesiale verwelkoming aan
ds. Nadia Marais (Goosen) wat vanoggend se erediens lei.
Ons skriflesing vanoggend kom uit Jona 3 & 4. Die tema van die prediking is: Is dit reg dat jy so kwaad is?
Spesiale deuroffer gaan vir die Gemeente Instandhoudingsfonds.
Geen Kategese.
Sesde Lydensweek.
Nuwe lidmate in ons gemeente:
Ons nooi nuwe lidmate om asb. na die erediens tot voor die kansel te kom waar ons u graag wil ontmoet. In die voorportaal is ook vorms beskikbaar wat u kan voltooi sodat ons u vinnig kan leer ken. U is welkom om ons te kontak of te kom inloer by die kerkkantoor Maandae, Woensdae & Vrydae tussen 08:00 & 13:00.
Eredienste
Eredienste word op Sondae om 10:00 in die kerkgebou en die saal, indien nodig, gehou. Daar sal aan die vereistes van Covid19 regulasies voldoen word by die aanbieding van die eredienste. Skakel gerus die kerkkantoor (044 620 2205) indien u enige verdere inligting verlang.
YouTube Eredienste
Die uitsending van YouTube eredienste gaan voort en is elke Sondagoggend om 07:00 beskikbaar op YouTube of deur middel van die skakel wat per WhatsApp aan u gestuur word.
Dit maak ‘n groot verskil aan die prediker as daar mense in die kerk is tydens die opnames. U is baie welkom om dit by te woon. Kontak vir Anton Gericke op
083 277 2777 indien u enige vrae het.
Al die dienste van ons gemeente wat voorheen op YouTube uitgesaai is, is nou op YouTube oopgemaak. U kan dus te enige tyd na vorige dienste kyk. ‘n Skakel na die YouTube dienste is ook op ons webwerf beskikbaar.
Die gebedsgidse, dankofferkoeverte, asook Kerkbode is ook by die traliehek van die kerkkantoor beskikbaar.
Sondag – 10 April 2022
Kategese om 09:00 die oggend.
Erediens vind plaas om 10:00 in die kerkgebou en die saal, indien nodig.
Prediker: Ds. Danie Goosen.
Doop.
Spesiale Offer vir die Gemeente Instandhoudingsfonds.
Sewende (Groot) Lydensweek.
Klub-50+
Klub-50+ se jaarlikse braai vind plaas op 6 April by Hartenbosrivier-oord vanaf 10:30. Bring asseblief u eie vleis, drinkgoed en eetgerei. Slaaie, tafels en stoele word voorsien. Toegang is gratis. Indien u dit wil bywoon kontak asseblief vir Mariana van Huyssteen (082 922 9291).
Probleme met die kerkorrel:
Die kerkraad het kennis geneem van probleme met ons kerkorrel. Kundiges het dit ondersoek en ’n kwotasie vir die herstel is aan ons voorgelê. Volgens beleid moet ’n tweede kwotasie verkry word. Hierdie kwotasie sal ons ongelukkig eers gedurende Mei-maand kan kry weens die skaarsheid van kundiges. Ons is derhalwe verplig om intussen van ons klavier gebruik te maak vir begeleiding.
Behoeftes vir Getuienisprojekte
Die voorsiening van kinderklere, materiaal, gare, borduurgare en wol is ook ‘n deurlopende behoefte en ons gee gereeld terugvoer van die produkte wat die mensies maak d.m.v. fotos wat op die webblad geplaas word.
Getuienisbediening
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening.
Die datum vir die tweede kwartaal se uitreike is 6 & 20 April, 4 & 18 Mei asook 1,15 & 29 Junie 2022.
Die voorsiening van sop is ‘n deurlopende behoefte. Baie dankie vir die getroue ondersteuning.
Omgeebediening
Die omgeebediening voorsien maandeliks kruidenierswarepakkies aan behoeftige gesinne. Kontak asseblief die kerkraadslid / kerkkantoor indien u bewus is van wykslede wat swaarkry weens finansiële of emosionele omstandighede.
U is welkom om ‘n bydrae te maak.Enige nie-bederfbare produktesoos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepaste, koffie, tee ens. is baie welkom asook winkelplastieksakke vir verpakking.
Ook enige klere, beddegoed, handdoeke, gordyne ens. is baie welkom vir die “Klerekas” waarvandaan dit weer versprei word aan diegene in nood.
Bydraes kan geplaas word binne die boks in die voorportaal van die kerkgebou op ‘n Sondagoggend of alternatiewelik op Maandae, Woensdae of Vrydae by die kerkkantoor afgegee word tydens kantoorure. Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting
Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of iets lekkers en kuier saam. Lyste met die oog op die gemeente dankfees sirkuleer tans in die gemeente, maar geldelike bydraes altyd welkom by kerkkantoor of per direkte inbetaling in die bankrekening.
Pannekoek tafel: Ons benodig helpers vir bak en oprol van die pannekoeke. Indien u kan help skakel asb. Piet Snyman (082 297 3476).
Bydraes vir bestanddele soos meel, olie, suiker en eiers sal baie waardeer word.
Gebak: Ons benodig nog baie produkte vir die koektafel. Enige gebakte items is welkom. Skakel asb. Liana Boshoff (084 764 6155).
Die volgende tafels se bestellings benodig ons asb. weer via WhatsApp nie later as Maandag 9 Mei2022. Kom koop op die dag maar bestel om teleurstelling te voorkom.
KERRIE-EN-RYS: 250 ml @ R15 & 500 ml @ R30
Barbara Gericke – 082 411 1222 (plaas bestellings hier) /
Corita du Preez – 084 265 9487
JAFFELS @ R20 ELK: Daar sal ‘n aantal jaffels beskikbaar wees op ‘n eerste kom basis. Om egter teleurstelling te voorkom en ons ook te help met beplanning sal ons dit egter waardeer indien u asseblief steeds u bestellings per WhatsApp of sms by Maryna du Preez – 083 654 4369 sal plaas.
VLEIS:Flaffie de Jager – 083 700 8919 / Henkie de Jager – 083 262 0233
GEBAK:Liana Boshoff – 084 764 6155
GROENTE:Robert Crause – 071 243 9181
WIT OLIFANT: Bring asb. enige goedere na die kantoor en ons sal dit daar sorter. Ek sal goedere enige tyd by die huise gaan oplaai indien moeilik om self in te bring. Annalene de Swardt – 082 495 5011
KINDERTAFEL:Pauline Richards – 079 557 8591
POEDING:Elmarie Olsen – 073 979 8868 (Indien u ‘n poeding skenk dui net aan of dit ‘n warm of koue poeding is.)
Gereformeerde Kerk George – Gesellige Oggendbyeenkoms
Kom geniet ‘n gesellige oggendbyeenkoms met Erik Holm op Saterdag 9 April 2022 om 10:00 by die Gereformeerde Kerk George. Mans en vroue is welkom.
(Stuur ‘n sms of whatsapp met jou naam en ek bel jou terug om te reël vir aflewering van kaartjies binne George.)
Gebedsversoek vanaf Amos
Dringende versoek vir 3 Christen leiers in sy tuisdorp:
Die president van die Protestanse kerk het 18 maande tronkstraf gekry vir die verkondiging van die Evangelie;
Twee pastore van kleiner dorpies in die omgewing het ‘n boete en 8 maande tronkstraf gekry vir die hou van eredienste.
Hul appèlle om die strawwe om te keer vind hierdie week plaas. Bid asseblief dat dit suksesvol sal wees.
Daar is tans weer ‘n hernude vlaag van vervolging teen die verspreiding van die Evangelie in Amos se geboorteland.
Dankies
Gholfdag
Baie, baie dankie aan almal wat betrokke was vir u reuse aandeel en ondersteuning om die dag so ‘n groot sukses te maak, maar die grootste dank aan ons Hemelse Vader wat so wonderlik vir ons voorsien.
Die geleentheid het die mooi bedrag van R67 310 opgelewer. In ‘n tyd waar mense moedeloos en selfs wanhopig is as hulle aan die toekoms dink, glo ons dat u aandeel hoop vir die mense in ons gemeenskap sal bring.
Ons vertrou dat ons weer in die toekoms hande kan vat ter
opheffing van die mense se geloof in die môre van die lewe.
Ons dank u vir u volgehoue bydrae en ondersteuning van die werk van die Here.
Dankfees – 14 Mei 2022 Sondag – 3 April 2022 Geen Kategese. Erediens vind plaas om 10:00. Prediker: Ds. Nadia Marais (Goosen) Blokbyeenkoms – 13 April 2022 Blok 8A (Bergsig-Wes) 8B (Wolwedans) Klub-50+ Klub-50+ se jaarlikse braai vind plaas op 6 April by Hartenbosrivier-oord vanaf 10:30 Gebedsversoek vanaf Amos Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die datum vir die tweede kwartaal se uitreike is 6 & 20 April, 4 & 18 Mei asook 1,15 & 29 Junie 2022. Die voorsiening van sop is ‘n deurlopende behoefte. Omgeebediening Die omgeebediening voorsien maandeliks kruidenierswarepakkies aan behoeftige gesinne. Kontak asseblief die kerkraadslid / kerkkantoor indien u bewus is van wykslede wat swaarkry weens finansiële of emosionele omstandighede. U is welkom om ‘n bydrae te maak.Enige nie-bederfbare produkte soos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepaste, koffie, tee ens. is baie welkom asook winkelplastieksakke vir verpakking.
Greetings dear prayer warriors, it’s with love and warm greetings and hugs we send to you this letter. praying that you all are doing well
How cannot give thanks and glory to God, just want to praise God for His healing, after my fourth surgery, the same doctor who said there is no hope, told me a week ago that he is very happy for me I could see again, I said to him that I have many people praying for me, his reply was: wow you can really tell them it’s a miracle
April is n besondere maand en ons is tans aan die einde van die 5de lydensweek. Vrydag 1 April Kom ons dra die mense van die Oekraïne aan Vader op. Ons dink aan die vrees by kinders en ou mense, die uitmekaar skeur van gesinne en die verwoesting van hulle huise, paaie en ander infra struktuur. Saterdag 2 April
Baie welkom by vanoggend se erediens en ‘n spesiale verwelkoming aan familie en vriende van Maritsa en Armand Joubert en hulle dogtertjie Daney Ritha Joubert wat vanoggend gedoop word.
Ons skriflesing vanoggend kom uit Josua 5 vers 1 tot 15. Die tema van die prediking is: Beslissende keuses?
Bevesting van kerkraadslede:
Gert Briers (Blok 4B & Voorsitter Eiendomsbediening); Johan de Wit (Blok 8A); Christo Kitching (Blok 9C); Marie Snyman (Blok 10A); Johan Pretorius (Blok 10C); en Carin van Ginkel (Voorsitter Kommunikasiebediening).
Bestaande kerkraadslede, uitgaande kerkraadslede sowel as nuwe kerkraadslede word uitgenooi vir tee in die kerksaal na die erediens.
Spesiale deuroffer gaan vir die Gemeente Instandhoudingsfonds.
Geen Kategese.
Vyfde Lydensweek.
Nuwe lidmate in ons gemeente:
Ons nooi nuwe lidmate om asb. na die erediens tot voor die kansel te kom waar ons u graag wil ontmoet. In die voorportaal is ook vorms beskikbaar wat u kan voltooi sodat ons u vinnig kan leer ken. U is welkom om ons te kontak of te kom inloer by die kerkkantoor Maandae, Woensdae & Vrydae tussen 08:00 & 13:00.
Eredienste
Eredienste word op Sondae om 10:00 in die kerkgebou en die saal, indien nodig, gehou. Daar sal aan die vereistes van Covid19 regulasies voldoen word by die aanbieding van die eredienste. Skakel gerus die kerkkantoor (044 620 2205) indien u enige verdere inligting verlang.
YouTube Eredienste
Die uitsending van YouTube eredienste gaan voort en is elke Sondagoggend om 07:00 beskikbaar op YouTube of deur middel van die skakel wat per WhatsApp aan u gestuur word.
Dit maak ‘n groot verskil aan die prediker as daar mense in die kerk is tydens die opnames. U is baie welkom om dit by te woon. Kontak vir Anton Gericke op
083 277 2777 indien u enige vrae het.
Al die dienste van ons gemeente wat voorheen op YouTube uitgesaai is, is nou op YouTube oopgemaak. U kan dus te enige tyd na vorige dienste kyk. ‘n Skakel na die YouTube dienste is ook op ons webwerf beskikbaar.https://www.nggrootbrak.co.za
Gebedsgidse
Gebedsgidse vir April 2022 is beskikbaar in die voorportaal.
Die gebedsgidse, dankofferkoeverte, asook Kerkbode is ook by die traliehek van die kerkkantoor beskikbaar.
Sondag – 3 April 2022
Geen Kategese.
Erediens vind plaas om 10:00 in die kerkgebou en die saal, indien nodig.
Prediker: Ds. Nadia Marais (Goosen).
Spesiale Offer vir die Gemeente Instandhoudingsfonds.
Sesde Lydensweek.
Blokbyeenkoms – 30 Maart 2022
Blok 7 (Bergsig-Oos) se blokbyeenkoms vind eerskomende Woensdagaand
om 18:00 plaas by Koos en Corrie Reynecke (Fouriestraat 4, Bergsig)
083 459 0095.
Klub-50+
Klub-50+ se jaarlikse braai vind plaas op 6 April by Hartenbosrivier-oord vanaf 10:30. Bring asseblief u eie vleis, drinkgoed en eetgerei. Slaaie, tafels en stoele word voorsien. Toegang is gratis. Indien u dit wil bywoon kontak asseblief vir Mariana van Huyssteen
(082 922 9291).
Probleme met die kerkorrel:
Die kerkraad het kennis geneem van probleme met ons kerkorrel. Kundiges het dit ondersoek en ’n kwotasie vir die herstel is aan ons voorgelê. Volgens beleid moet ’n tweede kwotasie verkry word. Hierdie kwotasie sal ons ongelukkig eers gedurende Mei-maand kan kry weens die skaarsheid van kundiges. Ons is derhalwe verplig om intussen van ons klavier gebruik te maak vir begeleiding.
Gebedsversoek vanaf Amos
Dringende versoek vir 3 Christen leiers in sy tuisdorp wat Maandag soos volg gestraf is:
Die president van die Protestanse kerk het 18 maande tronkstraf gekry vir die verkondiging van die Evangelie;
Twee pastore van kleiner dorpies in die omgewing het ‘n boete en 8 maande tronkstraf gekry vir die hou van eredienste.
Die gebedsversoek is dat hul appelle om die strawwe om te keer, suksesvol sal wees.
Daar is tans weer ‘n hernude vlaag van vervolging teen die verspreiding van die Evangelie in Amos se geboorteland.
Behoeftes vir Getuienisprojekte
Die voorsiening van kinderklere, materiaal, gare, borduurgare en wol is ook ‘n deurlopende behoefte en ons gee gereeld terugvoer van die produkte wat die mensies maak d.m.v. fotos wat op die webblad geplaas word.
Getuienisbediening
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening.
Die datum vir die tweede kwartaal se uitreike is 6 & 20 April, 4 & 18 Mei asook 1,15 & 29 Junie 2022.
Die voorsiening van sop is ‘n deurlopende behoefte. Baie dankie vir die getroue ondersteuning.
Omgeebediening
Die omgeebediening voorsien maandeliks kruidenierswarepakkies aan behoeftige gesinne. Kontak asseblief die kerkraadslid / kerkkantoor indien u bewus is van wykslede wat swaarkry weens finansiële of emosionele omstandighede.
U is welkom om ‘n bydrae te maak.Enige nie-bederfbare produktesoos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepaste, koffie, tee ens. is baie welkom asook winkelplastieksakke vir verpakking.
Ook enige klere, beddegoed, handdoeke, gordyne ens. is baie welkom vir die “Klerekas” waarvandaan dit weer versprei word aan diegene in nood.
Bydraes kan geplaas word binne die boks in die voorportaal van die kerkgebou op ‘n Sondagoggend of alternatiewelik op Maandae, Woensdae of Vrydae by die kerkkantoor afgegee word tydens kantoorure.
Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting.
Dankies
Plaaslike sending -Baie dankie aan almal wat ‘n finansiële bydrae gemaak het om ons plaaslike sendelinge te ondersteun. ‘n Bedrag van R10 450 is ingesamel.
Gereformeerde Kerk George – Gesellige Oggendbyeenkoms
Kom geniet ‘n gesellige oggendbyeenkoms met Erik Holm op Saterdag 9 April 2022 om 10:00 by die Gereformeerde Kerk George. Mans en vroue is welkom.
(Stuur ‘n sms of whatsapp met jou naam en ek bel jou terug om te reël vir aflewering van kaartjies binne George.)
Dankfees – 14 Mei 2022
Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of iets lekkers en kuier saam. Lyste met die oog op die gemeente dankfees sirkuleer tans in die gemeente, maar geldelike bydraes altyd welkom by kerkkantoor of per direkte inbetaling in die bankrekening.
Pannekoek tafel: Ons benodig helpers vir bak en oprol van die pannekoeke. Indien u kan help skakel asb. Piet Snyman (082 297 3476).
Bydraes vir bestanddele soos meel, olie, suiker en eiers sal baie waardeer word.
Gebak: Ons benodig nog baie produkte vir die koektafel. Enige gebakte items is welkom. Skakel asb. Liana Boshoff (084 764 6155).
Die volgende tafels se bestellings benodig ons asb. weer via WhatsApp nie later as Maandag 9 MEI2022. Kom koop op die dag maar bestel om teleurstelling te voorkom.
KERRIE-EN-RYS: 250 ml @ R15 & 500 ml @ R30
Barbara Gericke – 082 411 1222 (plaas bestellings hier) /
Corita du Preez – 084 265 9487
JAFFELS @ R20 ELK: Daar sal ‘n aantal jaffels beskikbaar wees op ‘n eerste kom basis. Om egter teleurstelling te voorkom en ons ook te help met beplanning sal ons dit egter waardeer indien u asseblief steeds u bestellings per WhatsApp of sms by Maryna du Preez – 083 654 4369 sal plaas.
VLEIS:Flaffie de Jager – 083 700 8919 / Henkie de Jager – 083 262 0233
GEBAK:Liana Boshoff – 084 764 6155
GROENTE:Robert Crause – 071 243 9181
WIT OLIFANT: Bring asb. enige goedere na die kantoor en ons sal dit daar sorter. Ek sal goedere enige tyd by die huise gaan oplaai indien moeilik om self in te bring. Annalene de Swardt – 082 495 5011
KINDERTAFEL:Pauline Richards – 079 557 8591
POEDING:Elmarie Olsen – 073 979 8868 (Indien u ‘n poeding skenk dui net aan of dit ‘n warm of koue poeding is.)
Ons dank u vir u volgehoue bydrae en ondersteuning van die werk van die Here.
Dankfees – 14 Mei 2022 Sondag – 3 April 2022 Geen Kategese. Erediens vind plaas om 10:00. Prediker: Ds. Nadia Marais (Goosen) Blokbyeenkoms – 30 Maart 2022 Blok 7 (Bergsig-Oos) Klub-50+ Klub-50+ se jaarlikse braai vind plaas op 6 April by Hartenbosrivier-oord vanaf 10:30 Gebedsversoek vanaf Amos Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die datum vir die tweede kwartaal se uitreike is 6 & 20 April, 4 & 18 Mei asook 1,15 & 29 Junie 2022. Die voorsiening van sop is ‘n deurlopende behoefte. Omgeebediening Die omgeebediening voorsien maandeliks kruidenierswarepakkies aan behoeftige gesinne. Kontak asseblief die kerkraadslid / kerkkantoor indien u bewus is van wykslede wat swaarkry weens finansiële of emosionele omstandighede. U is welkom om ‘n bydrae te maak.Enige nie-bederfbare produktesoos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepaste, koffie, tee ens. is baie welkom asook winkelplastieksakke vir verpakking.
Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of iets lekkers en kuier saam. Lyste met die oog op die gemeente dankfees sirkuleer tans in die gemeente, maar geldelike bydraes altyd welkom by kerkkantoor of per direkte inbetaling in die bankrekening.
Pannekoek tafel: Ons benodig helpers vir bak en oprol van die pannekoeke. Indien u kan help skakel asb. Piet Snyman (082 297 3476).
Bydraes vir bestanddele soos meel, olie, suiker en eiers sal baie waardeer word.
Gebak: Ons benodig nog baie produkte vir die koektafel. Enige gebakte items is welkom. Skakel asb. Liana Boshoff (084 764 6155).
Die volgende tafels se bestellings benodig ons asb. weer via WhatsApp nie later as Maandag 9 MEI2022. Kom koop op die dag maar bestel om teleurstelling te voorkom.
KERRIE-EN-RYS: 250 ml @ R15 & 500 ml @ R30
Barbara Gericke – 082 411 1222 (plaas bestellings hier) /
Corita du Preez – 084 265 9487
JAFFELS @ R20 ELK: Daar sal ‘n aantal jaffels beskikbaar wees op ‘n eerste kom basis. Om egter teleurstelling te voorkom en ons ook te help met beplanning sal ons dit egter waardeer indien u asseblief steeds u bestellings per WhatsApp of sms by Maryna du Preez – 083 654 4369 sal plaas.
VLEIS:Flaffie de Jager – 083 700 8919 / Henkie de Jager – 083 262 0233
GEBAK:Liana Boshoff – 084 764 6155
GROENTE:Robert Crause – 071 243 9181
WIT OLIFANT: Bring asb. enige goedere na die kantoor en ons sal dit daar sorter. Ek sal goedere enige tyd by die huise gaan oplaai indien moeilik om self in te bring. Annalene de Swardt – 082 495 5011
KINDERTAFEL:Pauline Richards – 079 557 8591
POEDING:Elmarie Olsen – 073 979 8868 (Indien u ‘n poeding skenk dui net aan of dit ‘n warm of koue poeding is.)
Dit is met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Annette Loraine van Langelaar Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan die oorledene se geliefdes, mag die Here u troos in hierdie hartseer tyd.
Baie welkom by vanoggend se erediens en ‘n spesiale verwelkoming aan familie en vriende van Carlo en Tina Barnard en hulle seuntjie Kyrò wat vanoggend gedoop word.
Vandag se erediens word gelei deur Dr. Kobus Smit.
Ons skriflesing vanoggend kom uit Hosea 11 verse 1 tot 11. Die tema van die prediking is: Die onbegryplike Vader.
Spesiale deuroffer gaan vir die Carpe Diem Skool.
Kategese om 09:00.
Vierde Lydensweek.
Jeug
Kategese vind plaas op Sondagoggende om 09:00.
Skakel asb. vir Pauline (079 557 8591) indien u enige verdere inligting verlang.
Nuwe lidmate in ons gemeente:
Ons nooi nuwe lidmate om asb. na die erediens tot voor die kansel te kom waar ons u graag wil ontmoet. In die voorportaal is ook vorms beskikbaar wat u kan voltooi sodat ons u vinnig kan leer ken. U is welkom om ons te kontak of te kom inloer by die kerkkantoor Maandae, Woensdae & Vrydae tussen 08:00 & 13:00.
Eredienste
Eredienste word op Sondae om 10:00 in die kerkgebou en die saal, indien nodig, gehou. Daar sal aan die vereistes van Covid19 regulasies voldoen word by die aanbieding van die eredienste. Skakel gerus die kerkkantoor (044 620 2205) indien u enige verdere inligting verlang.
YouTube Eredienste
Die uitsending van YouTube eredienste gaan voort en is elke Sondagoggend om 07:00 beskikbaar op YouTube of deur middel van die skakel wat per WhatsApp aan u gestuur word.
Dit maak ‘n groot verskil aan die prediker as daar mense in die kerk is tydens die opnames. U is baie welkom om dit by te woon. Kontak vir Anton Gericke op
083 277 2777 indien u enige vrae het.
Al die dienste van ons gemeente wat voorheen op YouTube uitgesaai is, is nou op YouTube oopgemaak. U kan dus te enige tyd na vorige dienste kyk. ‘n Skakel na die YouTube dienste is ook op ons webwerf beskikbaar.
Gebedsgidse vir Maart 2022 is beskikbaar in die voorportaal.
Die Gebedsgidse, Dankofferkoeverte, asook Kerkbode is ook by die traliehek van die kerkkantoor beskikbaar.
Sondag – 27 Maart 2022
Geen Kategese.
Erediens vind plaas om 10:00 in die kerkgebou en die saal, indien nodig.
Prediker: Ds. Danie Goosen.
Doop.
Bevestiging van Kerkraadslede.
Spesiale Offer vir die Gemeente Instandhoudingsfonds.
Vyfde Lydensweek.
Bestuursraadvergadering – 22 Maart 2022
Die Bestuursraad vergadering Dinsdagmiddag om 17h30 in die kerkgebou.
Blokbyeenkoms – 23 Maart 2022
Blok 6B (Eurekapark) se blokbyeenkoms vind eerskomende Woensdagaand om 18:00 plaas by Surine de Wet (Suidstraat 13) 084 621 5000.
Bloedskenking – 24 Maart 2022
NG Kerk Groot-Brakrivier kerksaal
Tyd: 15:00 – 19:00
Skakel vir Christo Smith (083 447 9891) indien u enige vrae het.
Die mikpunt is 60 pinte.
Getuienisbediening
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening.
Die laaste datum vir die eerste kwartaal se sop en brood bediening is 23 Maart 2022.
Die voorsiening van sop is ‘n deurlopende behoefte. Baie dankie vir die getroue ondersteuning.
Dankfees – 14 Mei 2022
Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of iets lekkers en kuier saam. Lyste met die oog op die gemeente dankfees sirkuleer tans in die gemeente, maar geldelike bydraes altyd welkom by kerkkantoor of per direkte inbetaling in die bankrekening.
KERMIS TE REEBOK OP 26 MAART 2022
Almal word hartlik uitgenooi na Reebok-gemeente se jaarlikse kermis-basaar op Saterdag, 26 Maart, vanaf 10:00, rondom die kerkgebou in Impalaweg. Die tafels gaan kreun onder brood & beskuit, kleinkoekies, koeke & terte, jaffels, potjiekos, kerrie-en-rys, pannekoek, poeding, boeke & cd’s en vele meer! Vir al ons kinders sal daar ook ‘n kindertafel, tombola, speletjies en springkasteel wees. Kom geniet die dag saam met ons!
Omgeebediening
Die omgeebediening voorsien maandeliks kruidenierswarepakkies aan behoeftige gesinne. Kontak asseblief die kerkraadslid / kerkkantoor indien u bewus is van wykslede wat swaarkry weens finansiële of emosionele omstandighede.
U is welkom om ‘n bydrae te maak.Enige nie-bederfbare produktesoos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepaste, koffie, tee ens. is baie welkom asook winkelplastieksakke vir verpakking.
Ook enige klere, beddegoed, handdoeke, gordyne ens. is baie welkom vir die “Klerekas” waarvandaan dit weer versprei word aan diegene in nood.
Bydraes kan geplaas word binne die boks in die voorportaal van die kerkgebou op ‘n Sondagoggend of alternatiewelik op Maandae, Woensdae of Vrydae by die kerkkantoor afgegee word tydens kantoorure.
Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting.
Gebedsversoek vanaf Amos
Dringende versoek vir 3 Christen leiers in sy tuisdorp wat Maandag soos volg gestraf is:
Die president van die Protestanse kerk het 18 maande tronkstraf gekry vir die verkondiging van die Evangelie;
Twee pastore van kleiner dorpies in die omgewing het ‘n boete en 8 maande tronkstraf gekry vir die hou van eredienste.
Die gebedsversoek is dat hul appelle om die strawwe om te keer, suksesvol sal wees.
Daar is tans weer ‘n hernude vlaag van vervolging teen die verspreiding van die Evangelie in Amos se geboorteland.
Dankies
Plaaslike sending –Baie dankie aan almal wat ‘n finansiële bydrae gemaak het om ons plaaslike sendelinge te ondersteun. ‘n Bedrag van R10 450 is ingesamel.
Elize Zinzerling van Hartenbos Bejaardesorgdiens – Deuroffer (R2 439).
Angelique du Randt van Môreson ACVV – Deuroffer (R1 869).
Ds. André van Wyk van die Jan Kriel Instituut skrywe:
Liewe Gemeente van die Here Jesus Christus.
Vandag is dit my voorreg om te kan “Dankie” sê. Dankie aan ons Hemelse Vader wat voorsien en sorg.
En dankie vir NG Kerk Groot-Brakrivier se bydrae van R1 649.00. Dít maak spesiale onderrig, terapie en persoonlike aandag vir elke kind by Jan Krielskool moontlik. Die “ryk oes” getuig daarvan!
God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle saad gee en dit laat groei en julle vrygewigheid ‘n ryk oes laat oplewer.Hy maak julle altyd in alles ryk genoeg om by elke geleentheid vrygewig te kan wees.” – 2 Kor.9:9-11
Mag ons Here ook hierdie jaar in elke behoefte van julle voorsien.”
Gereformeerde Kerk George – Gesellige Oggendbyeenkoms
Kom geniet ‘n gesellige oggendbyeenkoms met Erik Holm op Saterdag 9 April 2022 om 10:00 by die Gereformeerde Kerk George. Mans en vroue is welkom.
Graadvang beteken altyd baie meer as die ontvang van ‘n akademiese kwalifikasie. Dis ‘n lang reis van saam verras word, saam moeg word en stilstaan langs die pad, saam worstel en groei. Dit gaan oor ‘n integrasie van leer en lewe. Daar was botstil dae (soos by verlede week se plegtigheid), maar ook stormdae (soos met dié groep studente se inhuldiging in April 2018). Só sit ek en dink terwyl ek sien hoe sewe studente ná 4 jaar van harde werk met dankbare harte hulle pad by KRTS voltooi. Dis die sewende keer dat ek die voorreg gehad het om hiervan deel te wees … ‘n klein entjie se saamstap by dié sewentigste gradeplegtigheid van die RCJ kweekskool se geskiedenis.