Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: Filippense 3: 1 – 11
Tema: As jy een wens het …?
Begeleiding: Mev. Elize Hancke
Liedere:
Lied 163: 1
Lied 393: 1 & 3
Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: Filippense 3: 1 – 11
Tema: As jy een wens het …?
Begeleiding: Mev. Elize Hancke
Liedere:
Lied 163: 1
Lied 393: 1 & 3
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Efesiërs 6: 10 – 20
Tema: Tyd vir oorlog? Die Christen se wapenrusting
Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt
Liedere:
Lied 514: 1 – 2
Lied 513: 1 – 3
Prediker: Ds. Basie Fourie
Skriflesing: Spreuke 30: 7 – 9
Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt
Liedere:
Lied 207: 1 & 4
Lied 513: 1 – 3
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Efesiërs 4 : 25 – 5: 2 (2020 Vertaling)
Tema: .n Nuwe Normaal
Begeleiding: Mev. Eliza Hancke
Liedere:
Lied 471
Lied 334
Lied 266
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Lukas 4: 1 – 13
Tema: Loop en val in die woestyn
Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt
Liedere:
Lied 511: 1 – 2
Lied 505: 1 – 4
Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: 1 Korintiërs 9: 23 – 27
Tema: Op julle merke …
Begeleiding: Mev. Elize Hancke
Liedere:
Lied 146 ( Totius beryming)
Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: Genesis 12: 1 – 4
Tema: Dit is tyd om te trek…
Begeleiding: Mev. Elize hancke
Liedere:
Lied 524: 1 – 3
Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: Matteus 5: 13 – 16
Tema: Julle is…
Begeleiding: Mev. Elize Hancke
Liedere:
Lied 308: 1 – 3
Prediker: Ds. Basie Fourie
Skriflesing: Jesaja 51: 1 – 3
Tema: Bemoediging
Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt
Liedere:
Lied 367
Flam 406
Hier volg die gebedsgids vir Julie 2021
Lees meer “Gebedsgids Julie 2021”Konnichiwa Nuusbrief Liewe ondersteuner,
Met die toename van Covid-19 in Suid-Afrika, dink en bid ons voortdurend vir u. Ons hoor van meer en meer mense waarvan ons weet wat weens Covid-19 siek geword het. Dit is kommerwekkend dat die daaglikse hoeveelheid infeksiestelling teen so ‘n tempo styg. Ons is bewus daarvan dat Suid-Afrika na vlak 4 geskuif is en besef dit hou verskeie uitdagings in.
Prediker: Dr. Andre Botha
Skriflesing: Lukas 23: 32 – 43
Tema: Gees vervulling en familie verhoudinge (Ouers en familie se houdinge)
Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt
Liedere:
Lied 197: 1 – 2
Lied 526
23 Junie 2021
Goeie môre gemeente,
Ons besef dat u in hierdie tyd baie uitdagings en beproewings ervaar. Ons wil u bemoedig en aanmoedig om te volhard in die geloof.
Lees meer “Gemeentebrief 23 Junie 2021”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Markus 4: 35 – 41
Tema: Paniekbevange
Begeleiding: Mev. Annelene de Swardt
Liedere:
Lied 278
Lied 279
Lied 508: 1 – 2
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: 1 Samuel 16: 1 – 7
Tema: Menslike Biblioteek
Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt
Liedere:
Lied 176
Lied 177
Lied 493: 1, 2, 4, 5
Prediker: Ds. Rudolph du Plooy
Skriflesing: Romeine 12: 1 – 2
Tema: Metamorfose. Diepe Verandering.
Begeleiding: Dawn Taljaard
Liedere:
Lied 190: 1 – 3
Lied 475: 1 – 2
Hier volg die gebedsgids vir Junie 2021
Lees meer “Gebedsgids Junie 2021”Prediker: Dr. Nadia Marais (Goosen)
Skriflesing: Romeine 8 : 12 – 17
Tema: Aangeneem (Drie-eenheid Sondag)
Begeleiding:
Liedere:
Lied 450: 1 – 2
Lied 442: 1 – 2
Lied 292: 1 – 2
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Johannes 15: 26 – 27
Tema: Gemeenskap met God en mekaar
Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt
Liedere:
Lied 453: 1 – 3
Lied 434: 1 – 3
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Efesiërs 1: 25 – 21
Tema: Die Gees bou, bemagtig en lei die kerk.
Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt
Liedere:
Vonk 104: 1 – 3
Lied 434: 1 – 3