Wat doen ons: Aktiwiteite
-
Sendingnuus uit Madagakar: LA RENTRÉE Lovako School, Russian Bay
Elizabeth had a couple of days to get used to life on the island before we left for Russian Bay. We had been blessed with the fellowship and sometimes we forget how much it means to visit with people who literaly speak the same language as well as have a spiritual depth and understanding. So, Elizabeth and I, Euphrasie and Norbert set off for Russian Bay early on Sunday morning and as is usually the case, with a lot of stuff, ranging from food to furniture.
-
Afkondigings 4 – 11 Oktober 2026
Bly op hoogte van alles wat vanaf 4 -11 Oktober 2026 in ons gemeente gebeur! Vind al die besonderhede oor Sondae se eredienste, biddae, weeklikse aktiwiteite en belangrike gemeentenuus. Sluit ook aan by die pret van die Dankfees op 24 Oktober – vind uit hoe jy betrokke kan raak, stalletjies kan ondersteun of lekker eetgoed en skenkings kan bydra!
-
Sendingnuus uit Oekraïne – Nuusbrief van Michelle vir September 2026
Hiermee Michele van Oekraine (tans nog in SA) se maandelikse nuusbrief met gebedsversoeke vir julle inligting en voorbidding asb. Sy sukkel om haar verliese te verwerk, maar soos sy sê, is die Here haar Verlosser en trooster. Die nuus rakend die gebou is die beste nuus wat ek die afgelope 25 jaar ontvang het – ons kan die Here net prys vir Sy goedheid en verhoring van soveel gebede. Lees ook gerus die verslag vanaf Suid-Oekraine vir die wonderlike werk wat gedoen word, tydens Michele se fisiese teenwoordigheid. Geniet die leesstof en mag die Gees ons elkeen rig en lei na die Wil van Die Here.
-
GEBEDSGIDS – OKTOBER 2026
Kom bid saam met ons aan die hand van hierdie gebedsgids met ‘n gebed vir elke dag.
-
Sendingnuus: Missie Japan – Balans: Tussen werk en rus
Japan is—verál na die tweede wêreldoorlog—bekend vir sy toegewyde ‘korporatiewe krygers’: werknemers wat bereid is om buitengewone hoeveelhede tyd en energie aan hulle maatskappye toe te wy. Oor die afgelope paar dekades het die land egter geleidelik begin oorbeweeg na ’n gesonder verstaan van die balans tussen werk en persoonlike lewe, met toenemende aandag aan rus, gesinstyd en geestelike welstand. Verbasend genoeg lyk dit nou asof die pendulum weer begin terugswaai.
-
Sendingnuus uit Makhatini
URCSA Makhathini Newsletter (August 2026)
-
SAAMkoms. Een week. 650 dominees. Dankie Here, vir hierdie SAAM-wees!
Hoe dit ookal sy, ek is oorweldig deur die egtheid van hierdie saam-wees. Dit is ongelooflik om te hoor hoe 650 dominees saam “My God is so groot, so sterk en so magtig…” saam sing en die bewegings doen.
Dit is merkwaardig om te beleef dat daar plek vir elkeen is en ons kan mekaar liefhê. So, het ek die liefde van God die week beleef… -
Nuwe Blok Indelings
NG Kerk Groot-Brakrivier het hul blokindelings verander en daarmee saam ook die meeste blokgrense.
Ons gaan dus veranderinge maak aan u huidige WhatsApp groep en in sommige gevalle van julle se nommer moet afhaal en u dan by ‘n “nuwe” blok weer toevoeg.
-
Erediens tye en Kategese tye
Erediens tye
Junie, Julie en Augustus Sondae 10:00
Res van die jaar Sondae 09:00Kategese en Kinderkerk:
Junie, Julie en Augustus Sondae 10:00
Res van die jaar Sondae 09:00 -
Ons Visie en Waardes 2025 – Die NG Kerk Groot-Brakrivier
Visie
Jesus vir ons, Jesus vir almalOns as gemeente is saam die liggaam van Christus.
Ons elkeen is ‘n unieke lid met sy/haar passie, gawes, talente en sterk punte.Ons Waardes:
Aanvaarding
Deernis
Eensgesinde blydskap in Christus
Gasvryheid
MededeelsaamheidOns Bedieninge:
-
Lees die Bybel gratis op jou selfoon
Kry gratis toegang tot die Bybels in al 11 amptelike tale van Suid-Afrika of luister aanlyn na verskillende Oudiobybels, alles in een app. Pas u Bybelleeservaring volgens u behoeftes aan en kry toegang tot leesplanne, dagstukkies en Bybelverse.
-
Nuut vanuit die Kerkbode, die Lig tydskrif, Kaapkerk en die NG Kerk Suid-Afrika
Die nuustste nuus direk vanaf die Kerkbode.
Waarna luister ons: Praise & Worship
-
Lewende Geloof met Ferreira Marais – Akkoord
Akkoord – nuwe musiek vir die kerk Akkoord is ’n nuwe musiekprojek van Bybel-Media, gebore uit ’n eenvoudige droom: om vars, singbare Afrikaanse geloofsmusiek vir die kerk te skep.
-
Nuwe Drome met Neil Büchner – Akkoord
Akkoord – nuwe musiek vir die kerk Akkoord is ’n nuwe musiekprojek van Bybel-Media, gebore uit ’n eenvoudige droom: om vars, singbare Afrikaanse geloofsmusiek vir die kerk te skep.
-
Jesus U is hier met Neil Büchner – Akkoord
Akkoord – nuwe musiek vir die kerk Akkoord is ’n nuwe musiekprojek van Bybel-Media, gebore uit ’n eenvoudige droom: om vars, singbare Afrikaanse geloofsmusiek vir die kerk te skep.
-
As ek eerlik is met Deon Meiring – Akkoord
Akkoord – nuwe musiek vir die kerk Akkoord is ’n nuwe musiekprojek van Bybel-Media, gebore uit ’n eenvoudige droom: om vars, singbare Afrikaanse geloofsmusiek vir die kerk te skep. Die eerste vier liedere is spesiaal geskryf vir die NG Kerk se Predikante SAAMkoms 2026, maar van die begin af was die droom groter as een …
-
U Ken My Hart Psalm 139 Afrikaanse Aanbiddingslied – YouTube
U Ken My Hart _ Psalm 139_1 _ Afrikaanse Aanbiddingslied – YouTube NG Kerk Groot-Brakrivier
-

