
Sondag 25 Oktober 2026 :
- Baie welkom by die erediens gelei deur ds Leon Cronje.
- Ons skriflesing kom vanoggend uit Johannes 13:4-15.
- Die tema van die prediking is: Geleefde dankbaarheid.
- Nagmaal.
- Hervormingsfees.
- Kleuterkerk in die konsistorie.
- GEEN Kategese.
- Spesiale Offer vir Gideons by die deure.
- Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens.
- Groenkloof preek om 10:00 – Ds Charné Viljoen (Nagmaal).
- LEEFKerk om 17:00 in die kerksaal – Geen.

Woensdag 28 Oktober 2026 :
- Kooroefening by die orrel om 16:45. Alle belangstellendes welkom. Marida – Epos Kontak.
- Blokbyeenkomste om 18:00
- Blok 9 (Agter Polisiestasie) by Kosie & Corrie Reinecke, Fouriestraat 4 –gelei deur ds Charné Viljoen. Carin van Ginkel – Epos Kontak.
- Blok 26 & 27 (Tergniet-Oos & Tergniet-Wes) by Maja Wagener, Luckhoffstraat 02 – gelei deur ds Leon Cronje. Annette Smalberger – Epos Kontak / Johan Pretorius – Epos Kontak.
Verjaarsdae

Sondag 1 November 2026 :
- Erediens om 09:00 – Ds Charné Viljoen.
- GEEN Kleuterkerk. Ouers welkom saam met kinders in die konsistorie.
- Kategese.
- Spesiale Offer vir Radio FEBA by die deure.
- Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens.
- Groenkloof preek om 10:00 – Digitaal.
- LEEFKerk – Ds Leon Cronje.
Nuwe Lidmate 2026:
- Paul & Elfie Zietsman van Plettenbergbaai: Blok 06 (Avonddans)
- Dolf Schutte & Ansa Terblanche van Bloemfontein: Blok 16 (Hersham)
Baie welkom by ons gemeente.
Gebedsgidse :
Gebedsgidse vir November 2026 is beskikbaar in die voorportaal.
Die gebedsgidse, dankofferkoeverte, Kerkbode en Gemeentebriewe is ook by die traliehek van die kerkkantoor beskikbaar.
“Vertrou op die Here en doen die goeie, bewoon die land en waak oor betroubaarheid” (Ps. 37:3 Afr20).
Bedieninge




FEBA RADIO SA: Ons bid vir FEBA se personeel
Dit raak meer uitdagend om die evangelie openlik te verkondig. Of dit weens regsinperkings of kulturele teenstand is, FEBA se personeel moet baie mishandeling en ontmoediging verduur. Die behoefte aan die evangelie is egter groter as ooit en dit spoor FEBA aan om in die geloof te volhard en nuwe maniere te vind om die Goeie Nuus op die moeilikste bereikbare plekke op aarde te deel.
Ons gebed vir die week:Bid dat elke FEBA-werker God se nabyheid sal ervaar en krag daaruit sal put, en dat hulle voortdurende bemoediging deur die Heilige Gees sal ontvang.
Die Webtuiste (nggrootbrak.co.za)
- Erediensbediening:
Kry die skakel na die YouTube Erediens van 25 Oktober 2026,gelei deur ds Leon Cronje. - Bybelstudiereekse:
- ‘Splitsekondes met God’ is ‘n stil oomblik saam met God, vir elke dag.
- Die weeklikse Stof tot Nadenke se tema is “In God se vrugteboord”.
- Die weeklikse Afkondigings,asook Lief en Leed,is op die webtuiste indien u wil seker maak van enigiets.
Ons dank u vir u volgehoue bydrae en ondersteuning van die werk van die Here.
Eredienste:
Junie, Julie en Augustus Sondae 10:00
Res van die jaar Sondae 09:00
Kategese:
Junie, Julie en Augustus Sondae 10:00
Res van die jaar Sondae 09:00
Leraars:
Ds. Charné Viljoen
Ds Leon Cronje
Kassiere:
Alfreda Stander
Skriba:
Carmi Kriel
Kerkkantoor
Telefoon: 044 620 2205
Faks: 044 050 1532
e-pos: Epos Kontak
webblad: www.nggrootbrak.co,za
Kantoorure: Maandag, Woensdag en Vrydag vanaf 08h30 tot 12h30
Bankbesonderhede:
FNB tjekrekening
Rek Nr. 530 831 865 11
Takkode 210314



