The Lord bless you And keep you Make His face shine upon you And be gracious to you The Lord turn His Face toward you And give you peace
Amen
May His favor be upon you And a thousand generations And your family And your children And their children And their children May His presence go before you And behind you And beside you All around you And within you He is with you He is with you In the morning In the evening In your coming And your going In your weeping And rejoicing He is for you He is for you He is for you
Written by Steven Furtick, Chris Brown, Kari Jobe, Cody Carnes
Die Here seën jou, en bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou, mag Hy Die Here draai Sy, gesig na jou Mag Hy jou vrede gee
Amen, amen, amen
Mag Sy guns rus, oor jou lewe En ’n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy vrede jou vooruitgaan agter jou staan, en langs jou staan Dit Omring jou, hy is in jou Hy is met jou, Hy is met jou In die oggend, in die aande In jou doene, en jou late In jou hartseer, in jou vreugde Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou
Riana Nel, Retief Burger – Die Seën
Krediete:
Video verfilm en geredigeer deur Handmade Media. Vervaardig deur Coleske Artists. Afrikaanse vertaling: Charles Noke, Retief Burger en Riana Nel Stemme: Retief Burger en Riana Nel Klavier: Devereaux van der Hoven Alle kitare en bass kitaar: Juan (Floors) Oosthuizen Klank vervaardiger: Juan (Floors) Oosthuizen Klankinginieur: Paulo Azevedo Mix en master: Paulo Azevedo en Arnold Coleske
Atlete vir Christus tydens hulle besoek aan NG Kerk Groot-Brakrivier
You call me out upon the waters The great unknown where feet may fail And there I find You in the mystery In oceans deep my faith will stand
CHORUS: I will call upon Your Name And keep my eyes above the waves When oceans rise My soul will rest in Your embrace For I am Yours and You are mine
VERSE 2: Your grace abounds in deepest waters Your sovereign hand will be my guide Where feet may fail and fear surrounds me You’ve never failed and You won’t start now
BRIDGE: Spirit lead me where my trust is without borders Let me walk upon the waters Wherever You would call me Take me deeper than my feet could ever wander And my faith will be made stronger In the presence of my Saviour
LAST CHORUS: I will call upon Your Name Keep my eyes above the waves My soul will rest in Your embrace I am Yours and You are mine
Hierdie liedjie is spesifiek deur Scott Wesley Brown geskryf as ‘n huldeblyk aan Suid-Afrika. Die liedjie staan in Engels bekend as “Can you Hear the Echoes“.
Daar is ook ‘n weergawe wat uitgereik is met Koos van der Merwe (Prophet) wat dit aangepas en in Afrikaans vertaal het.
O, daar was ‘n houtkruis Ja, ‘n Redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan Ja, daar was ‘n houtkruis En daarom sal ek sing Ek onthou vir Dawid Voor die ark het hy gedans en juig Na die kruis van Jesus Hoe sal ons kan hande vou en swyg
Want daar was ‘n houtkruis Ja, ‘n Redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan Ja, daar was ‘n houtkruis En daarom sal ek sing Wie sal my kan stilmaak? Wie sal my kitaar se snaar afbreek? Wie sal my kan doodmaak As my voete in danse los wil breek?
Want daar was ‘n houtkruis Ja, ‘n Redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan Ja, daar was ‘n houtkruis En daarom sal ek sing Ek vra nie hoe jy voel nie As gevoelens hoegenaamd besluite raak Dan was daar nooit die pyn nie Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak
Want daar was ‘n houtkruis Ja, ‘n Redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan Ja, daar was ‘n houtkruis En daarom sal ek sing O, daar was ‘n houtkruis Ja, ‘n Redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan Ja, daar was ‘n houtkruis En daarom sal ek sing
Music video by Romanz performing Genade Onbeskryflik Groot.(C) 2010 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
Here I am Down on my knees again Surrendering all Surrendering all
Verse 2:
Find me here Lord as You draw me near Desperate for You Desperate for You I surrender
Verse 3: Drench my soul As mercy and grace unfold I hunger and thirst I hunger and thirst
Verse 4: With arms stretched wide I know You hear my cry Speak to me now Speak to me now
Chorus: I surrender I surrender I want to know You more I want to know You more
Bridge: Like a rushing wind Jesus breathe within Lord have Your way Lord have Your way in me Like a mighty storm Stir within my soul Lord have Your way Lord have Your way in me —
Piet Smit is ‘n ou bekende in die Afrikaanse Geestelike musiekbedryf. Al vir dekades raak sy liedjies, soos “Ek sal aanbid” en “Kom na die water”, die harte van gelowiges regoor die wêreld. Sy musiek word gekenmerk deur sy opregte lofprysing, diepgewortelde geloof en ‘n unieke vermoë om woorde te gee aan ons aanbidding.
Piet Smit is ‘n talentvolle liedjieskrywer wat ‘n blywende nalating gebou het. Sy toewyding om die evangelie deur liedere te versprei, maak hom ‘n geliefde en gerespekteerde figuur.
Ons deel graag met julle sy nuutste lied: Isaiah 40 Way above the sky.
Lied: AMEN Komposisie: Johan de Klerk Uitvoering: NG Kerk Groot-Brakrivier Kerkkoor Koor onder leiding van: Marida Bridges Orrelis: Marida Bridges Kopiereg: NG Kerk Groot-Brakrivier
Die musiek op hierdie CD kom van CD’s wat deur ProChristo vrygestel is. Twee CD’s met ’n versameling van 39 oorspronklike komposisies deur Johann Botes, verwerk deur Eddie Goldberg en uitgevoer deur die ProChristo sanggroep, is op aanvraag by diePlan beskikbaar
Kom luister / kyk na hierdie liedjies spesiaal verwerk in gebare taal vir die gene wat doof is of gehoorverlies het. Beleef ook saam met ons liedjies sonder klank met slegs gebaretaal.
Nasionale Biddag vir Dowes – 07 September 2025 Op hierdie Biddag vir Dowes eer ons die taal van die hande, die krag van stille geloof, en die skoonheid van gebede wat verder strek as woorde. Ons bid vir Dowes en persone met gehoorverlies. Mag vrede, liefde, hoop en begrip die dowe gemeenskap vandag en altyd omring.
On this Prayer Day for the Deaf, we honor the language of hands, the power of quiet faith, and the beauty of prayers heard beyond words. We pray for the Deaf and persons with hearing loss. May peace, love, hope and understanding surround the Deaf community today and always.