Nasionale Biddag vir Dowes – 07 September 2025 Op hierdie Biddag vir Dowes eer ons die taal van die hande, die krag van stille geloof, en die skoonheid van gebede wat verder strek as woorde. Ons bid vir Dowes en persone met gehoorverlies. Mag vrede, liefde, hoop en begrip die dowe gemeenskap vandag en altyd omring.
On this Prayer Day for the Deaf, we honor the language of hands, the power of quiet faith, and the beauty of prayers heard beyond words. We pray for the Deaf and persons with hearing loss. May peace, love, hope and understanding surround the Deaf community today and always.
Nasionale Instituut vir dowes https://nid.org.za
Clicke here for online donation
Bank details: NID Ontwikkeling, Absa, Acc 911 845 2209, Reference: 144 (your name and surname)



Een antwoord op “Nasionale Biddag vir Dowes – 07 September 2025, Nasionale Instituut vir Dowes”
Kommentare is gesluit.