Dinsdag – 15 November 2022 Kerkraadsvergadering 18:00 in die kerksaal
Woensdag – 16 November 2022 Kooroefening om 17:15 by die orrel. Marida (082 471 0751)
Sondag – 20 November 2022 Erediens 10:00 Prediker: Dr. Nadia Marais.
Bloedskenk: Donderdag – 24 November 2022 vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.
HARTENBOS BEJAARDESORGDIENS Kermis 17 DESEMBER 2022
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 16 & 30 November 2022. Uitdeel van Kerspakkies op 7 Desember 2022
Studieleningaansoeke uit die Groenewaldfonds sluit op 30 November 2022


