-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 7 Oktober 2026 – Wees stil voor God

7 Oktober Liewe Vriend Daar is so baie geraas om jou — mag jy vandag ’n stil plek in jou hart vind waar net jy en God is. Hier is God se Boodskap vir jou vir vandag. Tema: Wees stil voor God
-
Sendingnuus uit Madagakar: LA RENTRÉE Lovako School, Russian Bay

Elizabeth had a couple of days to get used to life on the island before we left for Russian Bay. We had been blessed with the fellowship and sometimes we forget how much it means to visit with people who literaly speak the same language as well as have a spiritual depth and understanding. So,…
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 6 Oktober 2026 – God maak dit reg

6 Oktober Liewe Vriend Voel jy soms of niemand verstaan wat regtig gebeur het nie? God sien alles raak, en Hy sal jou saak regmaak. Hier is God se Woord net vir jou vir vandag. Tema: God maak dit reg
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 5 Oktober 2026 – Vertrou en doen goed

5 Oktober Liewe vriend Jy hoef nie alles vandag reg te kry nie — vertrou net op God en doen die goeie wat voor jou lê. Hier is God se Boodskap net vir jou. Tema: Vertrou en doen goed
-
Nogtans! Ds. Charné Viljoen. Habakuk 3. Sondag 4 Oktober 2026 09:00

Nogtans! Ds. Charné Viljoen. Habakuk 3. Sondag 4 Oktober 2026 09:00 Deel 10 van ons reeks ‘n Lewe van Dankbaarheid, Nogtans. Prediker: Ds. Charné Viljoen Skriflesing: Habakuk 3: 16-19 Tema: Nogtans! Datum: 4 Oktober 2026 YouTube
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 4 Oktober 2026 – God is die bron

4 Oktober Liewe Vriend Net soos ’n plant nie sonder son kan groei nie, kan jou hart nie sonder God se lig blom nie. Hier is God se Woord vir jou vir vandag. Tema: God is die bron
-
Stof tot nadenke: “Gevaar van wegdrywing”

… voorspoedige omstandighede wat ons dikwels wegdryf van ons afhanklikheid van God af. Voorspoedige en gemaklike toestande het al meer mense geruïneer as wat moeilikheid ooit kan doen.
-
Lief en Leed Week 41 van 2026

Sterftes Dis met leedwese dat ons kennis neem van die afsterwe van Teresa Verwey. Ons innige meegevoel aan die familie en vriende. Verjaarsdae Baie geluk aan al ons verjaarsdag maats
-
Nuusflitse Week 41+ van 2026

Sondag 4 Oktober 2026 : Erediens om 09:00 GEEN Kategese GEEN Kleuterkerk Sondag 4 Oktober 2026 : GEEN LEEFKerk tydens die skoolvakansie Woensdag 7 Oktober 2026 – Kooroefening by die orrel om 16:45 Woensdag 7 Oktober 2026 Getuienisbediening Sop, Brood & Boodskap uitreik Woensdag 7 Oktober 2026 – 18:00: Blok 13 (Suiderkruis) by André en…
-
Afkondigings 4 – 11 Oktober 2026

Bly op hoogte van alles wat vanaf 4 -11 Oktober 2026 in ons gemeente gebeur! Vind al die besonderhede oor Sondae se eredienste, biddae, weeklikse aktiwiteite en belangrike gemeentenuus. Sluit ook aan by die pret van die Dankfees op 24 Oktober – vind uit hoe jy betrokke kan raak, stalletjies kan ondersteun of lekker eetgoed…
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 3 Oktober 2026 – God se trou is kosbaar

3 Oktober Liewe vriend Sommige dinge is so kosbaar dat jy dit met jou hele hart oppas — God se trou aan jou is een van hulle. Ontvang God se Boodskap net vir jou vir vandag. Tema: God se trou is kosbaar
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 2 Oktober 2026 – Slaap rustig by God

2 Oktober Liewe vriend As jou kop snags nie wil stil word nie, is daar goeie nuus: God bly wakker sodat jy kan rus. Hier is God se Woord net vir jou. Tema: Slaap rustig by God
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 1 Oktober 2026 – Vreugde wat God gee

1 Oktober Liewe vriend ’n Nuwe maand is soos ’n skoon bladsy — en God wil dit vol vreugde skryf. Hier is God se Boodskap net vir jou vir vandag. Tema: Vreugde wat God gee
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 30 September 2026 – Praat vir die stemloses

30 September Liewe vriend Aan die einde van hierdie maand roep God jou om vir ander op te staan — mag jy vandag jou stem gebruik vir wie nie hulle eie kan gebruik nie. Hier is God se Boodskap net vir jou vir vandag. Tema: Praat vir die stemloses
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 29 September 2026 – Wees tevrede met genoeg

29 September Liewe vriend Om tevrede te wees met wat jy het, is ‘n stil krag wat baie mense nooit vind nie — mag jy dit vandag ontdek. Hier is God se Woord net vir jou vir vandag. Tema: Wees tevrede met genoeg
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 28 September 2026 – Moenie mense vrees nie

28 September Liewe vriend Ander mense se mening kan jou lam vasvang as jy nie oppas nie — mag jy vandag eerder God vertrou. Hier is God se Boodskap net vir jou vir vandag. Tema: Moenie mense vrees nie
-
Stof tot nadenke: “Die goedheid van die Here”

Daar is ‘n inherente dankbaarheid by die Bybelse figure te sien. Hulle besef dat hulle seën van die Here kom. Dat dit Sy goedheid is wat lei tot hulle ‘voorspoed’.
-
Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 27 September 2026 – Bely en ontvang genade

27 September Liewe vriend Om iets weg te steek, maak dit swaarder — om dit oop te maak by God, maak jou vry — mag jy vandag daardie vryheid ken. Hier is God se Boodskap net vir jou vir vandag. Tema: Bely en ontvang genade
-
Ons is Navolgers! Ds. Leon Cronje. Matteus 25. Sondag 27 September 2026 09:00

Deel 9 van ons reeks ‘n Lewe van Dankbaarheid, Ons is Navolgers. Prediker: Ds. Leon Cronje Skriflesing: Matteus 25: 13-30 Tema: Ons is Navolges! Datum: 27 September 2026
-
Afkondigings 27 September 2026 tot 4 Oktober 2026

Bly op hoogte van alles wat vanaf 27 September tot 4 Oktober 2026 in ons gemeente gebeur! Vind al die besonderhede oor Sondae se eredienste, biddae, weeklikse aktiwiteite en belangrike gemeentenuus. Sluit ook aan by die pret van die Dankfees op 24 Oktober – vind uit hoe jy betrokke kan raak, stalletjies kan ondersteun of…

