In deel 3 van ons reeks oor ons gemeente se Waardes kyk ons na: Eensgesinde liefde in Christus. Ds. Leon Cronje bespreek hierdie waarde aan die hand van Filippense 2 en die tema is: Dans met MY!
Prediker: Ds. Leon Cronje
Skriflesing: Filippense 2: 1-11
Tema: Dans saam met MY!
Waardes: Eensgesinde liefde in Christus
Datum: 15 November 2026



