Lief en Leed Week 49 van 2025

Sterftes:

Dis met leedwese dat ons kennis neem van die afsterwe van Willem van Langelaar. Ons innige meegevoel aan hul familie en vriende.

Verjaarsdae

Verjaarsdae Week 49 NG Kerk Groot-Brakrivier
Verjaarsdae Week 49 NG Kerk Groot-Brakrivier