Beste Ondersteuner,
“Gaan jou hele gesin saam?”, vra die student my nou die dag verbaas toe ek vertel van ons beoogde besoek aan Suid-Afrika in 2024. Vir hom—wat in sy 50’s by KRTS kom studeer het, sonder sy gesin vir ‘n volle 4 jaar—is dit nie ‘n gegewe (soos vir ons Westerlinge) dat ek nie alleen vir ‘n paar maande die groot uittog sal aanpak nie …
Lees meer “Missie Japan: Besoek Suid Afrika”


