My wens is dat jy vandag besonderse respek aan die Here sal wys. Hier is Sy boodskap vir jou.
Tema: Alles wat moontlik is, is nie aanvaarbaar nie
Teks: “ Dit is hoe min Esau gedink het van sy reg as eersgeborene.” (Gen. 25:34)
- Ideale en volmaakte omstandighede bestaan nie altyd in die lewe nie. Moet nie daarvoor wag nie.
- God is jou Beskermer, jou Rots, jou Skepper en jou Versorger.
- Daarom kan jy onbesorg in die aande slaap en in die dag leef (Ps. 4:9)
- Leef met jou oë gerig op die toekoms – ‘n beter toekoms.
- Die Drie-enige God, Hy maak jou baie gelukkig.
Gebed
Liewe Vader. Dankie dat U vir my sorg.
In Jesus se Naam. Amen
© NG Kerk Lynnwoodrif – word gebruik met toestemming.

