Foto krediet: Openstreetmap.org
Soos waarskynlik aan u bekend het ons blokindelings verander en daarmee saam ook die meeste blokgrense.
Ons gaan dus veranderinge maak aan u huidige WhatsApp groep en in sommige gevalle van julle se nommer moet afhaal en u dan by ‘n “nuwe” blok weer toevoeg. Dit is ‘n omvattende taak en sal so gou moontlik aandag geniet.
Intussen neem asseblief kennis van u nuwe bloknommer hieronder sodat u op die almanak kan seker maak van die datum waarop u blokbyeenkoms plaasvind.
Blok 1 Plaaasgedeeltes -René Vorster
Blok 2 Voorbrug – Heidi Erasmus
Blok 3 Mossienes tot Stasieweg
Blok 4 Langstraat-Bo & Pine Creek – Pieter van der Merwe
Blok 5 Kiewietlaan
Blok 6 Avonddans – Dirk Visser
Blok 7 Onder-Bergsig
Blok 8 Groenkloof Groot-Brakrivier – Hannes Kunz, Irene Kunz , Corlien Keyn, Charlotte Eicker
Blok 9 Agter Polisiestasie – Carin van Ginkel
Blok 10 Bergsig – Bo – Koos van Zyl
Blok 11 Sandhoogtepad
Blok 12 Eurekapark – Kobus Stander
Blok 13 Suiderkruis Whitey v/d Merwe, Annatjie Jv Rensburg
Blok 14 Die Eiland – Koos van der Merwe
Blok 15 Dolphin Creek – Koos van der Merwe
Blok 16 Hersham – Dr Jurie Vermeulen
Blok 17 Pienaarstrand & Dwarswegstrand – Chris Homann
Blok 18 Outeniquastrand-Onder – Chris Homann
Blok 19 Outeniquastrand-Bo
Blok 20 Glentana tot George
Blok 21 St Ellen, Vogelsang, Tuscan Dunes & Melkhout Estate – Ann Pretorius
Blok 22 Seester Tergniet – Johan Smit
Blok 23 Groenkloof Reebok – Heloïse v/d Merwe
Blok 24 Reebok Village
Blok 25 Seegenot tot Tergniethoogte – Johan Spies
Blok 26 Tergniet-Oos – Annette Smalberger
Blok 27 Tergniet-Wes – Johan Pretorius
Blok 28 Rheebok Kusweg
Blok 29 Reebok-Oos
Blok 30 Reebok-Wes & Kleinbrak tot Danabaai – Johan du Toit, Ilse du Toit


