Nuusflitse Week 37+ van 2022

Maandag – 12 September 2022
Gemeentefeesbeplanningsvergadering om 18h00 in die kerkgebou
Kooroefening om 17:15 by die orrel. Marida (082 471 0751)
Dinsdag – 13 September 2022 Ringsitting
Sondag – 18 September 2022 Kategese om 09:00. Erediens 10:00 Prediker:  Ds. Danie Goosen. Bevestiging van nuwe kerkraadslede
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 21 September 2022
Vrydagaand 28 September 2022 Sop, Sjerrie, Stoepstories en ander stuitighede!
Saterdag 29 Oktober 2022 – Gemeentefees 09h00