Nuusflitse: Week 2+ van 2025

Sondag 12 Januarie 2025 – Erediens 09:00 – Geen kategese.
Dinsdag 14 Januarie 2025: Rek en strek vir seniors 08:00-09:00
Sondag 19 Januarie 2025: Erediens 09:00 – Kategese 0900.
Blokbyeenkomste : Begin 29 Januarie 2025.
Bloedskenk-geleentheid op Donderdag 23 Januarie 2025
Wolwedans boodskap, sop en brood: 15 & 29 Januarie