Sondag 12 Desember 2021 skriflesing vanoggend kom uit Filippense 4:4-7
Gebedsgidse vir Desember 2021 en Januarie 2022 is beskikbaar in die voorportaal
Die Kersdagdiens sal ook 25 Desember 2021 om 07:00 op YouTube uitgesaai word.
Sondag – 19 Desember 2021 Prediker: Ds Danie Goosen
Ds Danie is met verlof vanaf 26 Desember 2021 tot 10 Januarie 2022.
Sondag – 26 Desember 2021 Prediker: Ds Rudolph du Plooy
Sondag – 2 Januarie 2022 Prediker: Dr Ronell Bezuidenhout
Sondag – 9 Januarie 2022 Prediker: Dr Frans Hancke
Kersdagdienste – 25 Desember 2021 Die dienstye is 07:00; 08:00; 09:00 en 10:00
Oujaarsdiens – 31 Desember 2021 As gevolg van Covid-19 regulasies sal die oujaarsdiens nie in die kerkgebou aangebied word nie. Die diens sal wel op YouTube om 17:00 op 31 Desember 2021 uitgesaai word