Dankbaarheid vir bydrae van stootwaentjie aan Wolwedans

Die getuienisbediening wil graag ‘n woord van dank gee aan die gemeentelid wat in die hart gedring was om die splinternuwe baba-stootwaentjie te skenk, waar die behoefte groot was.

Dit is met dankbaarheid ontvang.