Lied: Deurgrond
Choir: Vox Chamber Choir
Conductor and composer: Franco Prinsloo
Recorded by Ludwig Bouwer, One Big Room Studios
Afrikaans text: Totius
Kopiereg: © Franco Prinsloo 2024
English: “Examine me” on 16th century English poetry by Mary (Sidney) Herbert, Countess of Pembroke (1599)
Watter vriend het ons in Jesus: Franna Benade.
Lied: Watter vriend het ons in Jesus
Uitvoering: Franna Benade
Kitaar: Franna Benade
Kopiereg: © 2021 Coleske Artist
Oorspronklike Lirieke: Joseph M. Scriven in 1855.
Oorspronklike komposisie: Charles Crozat Converse in 1868
YouTube Kanaal: https://www.youtube.com/@frannabenadevevo9533
Lees meer “Watter vriend het ons in Jesus: Franna Benade.”Prys die Heer: Oase gemeente (met lirieke)
Net soos Dawid in die Psalms geskryf het, so wil ons saam met alles wat lewe verklaar: PRYS DIE HEER O MY SIEL, PRYS DIE HEER WANT HY IS GOED.
Lied: Prys die Heer
Komposisie: Oase Kreatiewe Span
Uitvoering: Oase gemeente
Kopiereg: Oase gemeente
YouTube Kanaal: https://www.youtube.com/@OaseGemeente
Lees meer “Prys die Heer: Oase gemeente (met lirieke)”AMEN, Komposisie: Johan de Klerk. Uitgevoer deur die gemeente: NG Kerk Groot-Brakrivier Kerkkoor
Lied: AMEN
Komposisie: Johan de Klerk
Uitvoering: NG Kerk Groot-Brakrivier Kerkkoor
Koor onder leiding van: Marida Bridges
Orrelis: Marida Bridges
Kopiereg: NG Kerk Groot-Brakrivier
YouTube Kanaal: https://www.youtube.com/@NGKerkGB
Lees meer “AMEN, Komposisie: Johan de Klerk. Uitgevoer deur die gemeente: NG Kerk Groot-Brakrivier Kerkkoor”Musiek: ProChristo – Ken jy Jesus?
Die musiek op hierdie CD kom van CD’s wat deur ProChristo vrygestel is. Twee CD’s met ’n versameling van 39 oorspronklike komposisies deur Johann Botes, verwerk deur Eddie Goldberg en uitgevoer deur die ProChristo sanggroep, is op aanvraag by diePlan beskikbaar
Lees meer “Musiek: ProChristo – Ken jy Jesus?”Praise & Worship: 22 Augustus 2025
Die Jeugbediening onder leiding van Ds Viljoen en Charles Smit, het op Vrydagaand, 22 Augustus 2025, ‘n heerlike aand gereël van sang en lofprysing.
Charles Smit het die verwelkoming behartig. Die Hartenbos NG Kerk se orkes het met wonderlike meelewende musiek die aand begelei en Ds Viljoen het die geestelike boodskap gebring.
Dit was ‘n aand om te koester. Die aand is afgesluit met heerlike koffie, tee en warm Sjokolade. Indien jy dit gemis het, kyk uit na die volgende keer. Dit was defnitief die moeite werd om by te woon vir jonk en oud!
Praise and Worship
Evening of Praise and Worship.
The Youth invites you to:
Come and join us on 22 August 2025 for a evening of Praise and Worship! 18:00 for 18:30. Everyone is welcome!
Church Building
Dutch Reformed Church Great-Brakriver
Hartenbos DRC Band
‘n Aand van Lofsang en Aanbidding.
Die jeug nooi u almal uit vir ‘n “Praise and Worship” aand op 22 Augustus 2025 om 18:00 vir 18:30. Almal is welkom!
Kerkgebou: NG Kerk Groot-Brakrivier
Hartenbos NGK Orkes







