Welkom by die Sirkus! – Aanvaarding! Ds. Leon Cronje. Rom 15. Sondag 1 November 2026 09:00

Ons begin ‘n nuwe reeks oor ons gemeente se Waardes. Die eerste waarde waarna ons kyk is: Aanvaarding. Ds. Leon Cronje bespreek hierdie waarde aan die hand van Romeine 15 en die tema is: Welkom by die sirkus.

Prediker: Ds. Leon Cronje

Skriflesing: Romeine 15: 1-13

Tema: Welkom by die sirkus!

Waarde: Aanvaarding

Datum: 1 November 2026

YouTube