Lief en Leed Week 45 van 2026

Sterftes

Dis met leedwese dat ons kennis neem van die heengaan van
22 Oktober – Jos Mostert: Blok 08A (Groenkloof)
Ons innige meegevoel aan sy familie & vriende.

Verjaarsdae

Baie geluk aan al ons verjaarsdag maats

Verjaarsdae Week 45 van 2026 NG Kerk Groot-Brakrivier
Verjaarsdae Week 45 van 2026 NG Kerk Groot-Brakrivier