Julie — Josua en Rigters
28 Julie
God is aan jou kant.
Tema: Met God aan jou kant
Teks: “Moenie vir hulle bang wees nie …” (Jos. 10:8)
- Die Here is by jou. (Ps. 23:4)
- Niks is vir Hom te groot nie.
- Jou oorwinning is reeds in Hom vasgemaak.
- Stap met moed.
Gebed
Liewe Vader, dankie dat ek met U aan my kant oorwinning het.
In die Naam van Jesus Christus, die Here.
Amen.
© NG Kerk Lynnwoodrif – word gebruik met toestemming.


