Nuusflitse Week 4+ van 2024

Dinsdag 23 Januarie 2024 : Bybelstudieleiers kom in konsistorie bymekaar om 10:00.
Woensdag 24 Januarie 2024 : Kooroefening – 17:15 by die orrel. Marida – 082 471 0751.
Blokbyeenkoms om 16:00 in Blok 13 (Groenkloof) & Blok 2 (Reeboksfontein & Sandhoogte) in die eetsaal van Groenkloof.
Donderdag 25 Januarie 2024 : Bloedskenk-geleentheid vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.
Sondag 28 Januarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: ds Danie Goosen. Kategese.
Dinsdag van 08:00 tot 09:00 is daar oefeninge vir seniors in die kerksaal
Wolwedans uitreik 31 Januarie, 14 & 28 Februarie en 13 & 27 Maart en na 17 Jan se uitreik is ons vrieskaste dolleeg.