Dinsdag 15 Augustus 2023 : • Die Bestuurspan vergader om 17:30 in lokaal 6
Woensdag 16 Augustus 2023 :• Kooroefening – 17:15 by die orrel.
Sondag 20 Augustus 2023 : • Erediens om 09:00. • Prediker: ds Danie Goosen. • Kategese
Wolwedans boodskap, sop en brood uitreike vir die derde kwartaal geskied op 16 Aug en 6 & 20 Sep


