Erediens tye vir Hemelvaart en Pinkster 2024

Hiermee die erediens tye vir Hemelvaart, Pinkster en Mei maand. Ons nooi u hartlik uit om die Pinkster saam met ons by te woon. Sop en brood tydens die Pinkster dienste. Ons sien uit daarna om u almal daar te sien.

Erediens tye vir Mei maand 2024