Bybelstudiegroepe vir 2026

Daar is weeksliks bybelstudie op verskeie plekke in die gemeente waarby U kan inskakel. Vir meer kontak details kontak die kerkkantoor (044 620 2205) of die koördineerder, Marita Erasmus ( Kontak Ons ).

Bybelstudiegroepe 2026

Ons gemeente het weeklikse Bybelstudiegroepe op verskillende plekke.

Indien u by ’n groep wil inskakel, skakel gerus die kontakpersoon soos hieronder aangedui.

DAGTYDPLEKKONTAK- PERSOON
Maandag16:30Lokaal 6Aletia Nortje  Kontak Ons  
Dinsdag10:00Tergniet/ReebokhoogteMarita Erasmus  Kontak Ons  
Dinsdag10:00Reebok (Vroue groep)Marietjie Smit  Kontak Ons  
Dinsdag10:00Reebok (Manne groep)Koos van Zyl  Kontak Ons  
  Groenkloof Biblioteek (GK Inwoners)(Inligting sal volg)  Kontak Ons  
Dinsdag15:00ReebokhoogteIlse du Toit  Kontak Ons  
Woensdag07:00Lokaal 6 (Manne groep)Jurie Vermeulen  Kontak Ons  
Woensdag10:00Lokaal 6 (Vroue groep)Laetetia Basson  Kontak Ons  
Donderdag09:00Tergniet (Vroue groep)Carin van Ginkel  Kontak Ons