Beste Bybelvennoot
Hierdie September, tydens Dowebewustheidsmaand, het die Bybelgenootskap Die Woord binne die Stilte fondsinsamelingsveldtog geloods – ’n projek wat help om die Engelse Bybel vir Dowes gratis aan Dowes te voorsien deur skole en organisasies wat die dowe gemeenskap dien.
Lees meer “Die Woord binne die stilte – Bybel vir Dowes”
