Gebedsgidse vir November 2022 is beskikbaar
Woensdag – 2 November 2022 Kooroefening om 17:15 by die orrel. Marida (082 471 0751)
Sondag – 13 November 2022 10:00 Prediker: Ds. Danie Goosen Doop en belydenis van geloof.
Dinsdag – 8 November 2022 Bestuurspanvergadering 17:30 in die kerkgebou.
Donderdag – 10 November 2022 KLUB 50* hou hulle jaarlikse ete afsluiting vir lede by Searles Village Restaurant & Pub om 13:00
Dinsdag – 15 November 2022 Kerkraadsvergadering 18:00 in die kerksaal
HARTENBOS BEJAARDESORGDIENS 17 DESEMBER 2022
Uitreikdatums vir Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 16 & 30 November 2022. Uitdeel van Kerspakkies op 7 Desember 2022
OMGEEBEDIENING: KERSPAKKIES Bring dit asseblief terug voor begin Desember 2022
Groenewaldfonds: Aansoeke deur persone wat kwalifiseer vir studielenings uit die Groenewaldfonds sluit op 30 November 2022
Nuusflitse Week 45+ van 2022
Gebedsgidse: Gebedsgidse vir November 2022 is beskikbaar in die voorportaal.
Woensdag – 2 November 2022 Kooroefening om 17:15 by die orrel. Marida (082 471 0751). Alle belangstellendes is welkom.
Sondag – 6 November 2022 Kategese om 09:00. Erediens 10:00 Prediker: Dr. Frans Hancke.
Woensdag – 8 November 2022 Daar sal nie ’n gesamentlike afsluiting vir die Bybelstudiegroepe op 8 November in die kerksaal wees nie. Elke groep gaan hul eie afsluiting vir hul groep reël in November of Desember soos dit hul groep pas.
Donderdag – 10 November 2022 KLUB 50* hou hulle jaarlikse ete afsluiting vir lede op 10 November 2022 Bespreek by Johan Snyman (083 736 5747) / Debbie Nel (083 395 8789). Koste R70 per persoon
HARTENBOS BEJAARDESORGDIENS 17 DESEMBER 2022 Kontak Elize Zinser 044 695 2386 / 044 695 1948
Getuienisbediening – 2, 16 & 30 November 2022. Uitdeel van Kerspakkies op 7 Desember 2022.
OMGEEBEDIENING: KERSPAKKIES voor begin Desember 2022. Ons moet 40 bottels vul.
Daar is ‘n dringende behoefte vir ‘n stootwaentjie en babaklere.
Aansoeke deur persone wat kwalifiseer vir studielenings uit die Groenewaldfonds sluit op 30 November 2022.
Nuutsflitse week 44+ van 2022
Woensdag – 26 Oktober 2022 Kooroefening om 17:15 by die orrel. Marida (082 471 0751)
Sondag – 30 Oktober 2022 (HERVORMINGSFEES) Geen kategese. NAGMAAL. Erediens 10:00 Prediker: Ds. Danie Goosen
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 2, 16 & 30 November 2022. Uitdeel van Kerspakkies op 7 Desember 2022
OMGEEBEDIENING: KERSPAKKIES voor begin Desember 2022
Daar is ‘n dringende behoefte vir ‘n stootwaentjie en babaklere.
Vrydagaand 28 Oktober 2022 Sop, Sjerrie, Stoepstories en ander stuitighede!Plek: Kerksaal
Saterdag 29 Oktober 2022 – Gemeentefees 09:00
Aansoeke deur persone wat kwalifiseer vir studielenings uit die Groenewaldfonds sluit op 30 November 2022
Nuusflitse Week 43+ van 2022
Sondag – 23 Oktober 2022 Kategese om 09:00. Erediens 10:00 Prediker: Dr. Frans Hancke
Ds. Danie Goosen woon ‘n kursus by 14 – 19 Oktober 2022 en is met verlof vanaf 20 – 23 Oktober 2022. Dr. Frans Hancke sal vir hom instaan in hierdie tyd en sal beskikbaar wees op die gemeente selfoon 073 319 9807.
OMGEEBEDIENING: KERSPAKKIES leë koffieflesse in die voorportaal. Vul dit met wat u wil vir kersfees – lekkers, waslap, ens. Enige iets wat harte sal bly maak. Bring dit asseblief terug voor begin Desember 2022
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 19 Oktober en 2, 16 & 30 November 2022. Uitdeel van Kerspakkies op 7 Desember 2022
Vrydagaand 28 Oktober 2022 Sop, Sjerrie, Stoepstories en ander stuitighede!
Saterdag 29 Oktober 2022 – Gemeentefees 09:00
Groenewaldfonds: Aansoeke deur persone wat kwalifiseer vir studielenings uit die Groenewaldfonds sluit op 30 November 2022
Nuusflitse Week 41+ van 2022
Woensdag 12 Oktober 2022 – Klub 50 SNOEKBRAAI! 11:00 Kerksaal
Vrydagaand 28 Oktober 2022 – Sop, Sjerrie, Stoepstories en ander stuitighede! Plek: Kerksaal. 18:00
Saterdag 29 Oktober 2022 – Gemeentefees 09:00
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 19 Oktober en 2, 16 & 30 November 2022. Uitdeel van Kerspakkies op 7 Desember 2022.
Nuusflitse Week 40+ van 2022
Woensdag – 5 Oktober 2022 – Kooroefening
Sondag – 9 Oktober 2022 – Geen Kataegese. Erediens 10:00. Prediker : Ds. Danie Goosen
Woensdag 12 Oktober 2022 – Klub 50 SNOEKBRAAI! 11:00 Kerksaal
Vrydagaand 28 Oktober 2022 – Sop, Sjerrie, Stoepstories en ander stuitighede! Plek: Kerksaal. 18:00
Saterdag 29 Oktober 2022 – Gemeentefees 09:00
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 5 & 19 Oktober en 2, 16 & 30 November 2022. Uitdeel van Kerspakkies op 7 Desember 2022.
Nuusflitse: Week 39+ van 2022
Woensdag – 28 September 2022 Kooroefening om 17:15 by die orrel. Marida (082 471 0751). Alle belangstel-lendes is welkom.
Donderdag – 29 September 2022 Bloedskenk: vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.
Sondag – 2 Oktober 2022 Geen Kategese. Prediker: Ds. Fanie Bergh.
Vrydagaand 28 Oktober 2022 Sop, Sjerrie, Stoepstories en ander stuitighede!
Saterdag 29 Oktober 2022 – Gemeentefees 09:00
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 5 & 19 Oktober en 2, 16 & 30 November 2022. Uitdeel van Kerspakkies op 7 Desember 2022
Nuusflitse Week 38+ van 2022
Woensdag – 21 September 2022 – Kooroefening om 17:15 by die orrel.
Sondag – 25 September 2022 Geen kategese. Erediens 10:00 Prediker: Ds. Danie Goosen.
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 21 September 2022.
NG Kerk George (Moedergemeente) Praktiese werkswinkel oor evangelisasie (Suid-Kaap) 18 – 25 September 2022
NG Kerk Reebok Koorfees om 19:00 – 23 September 2022
Opstandingsfees met blomme: 22-25 September 2022 kerksaal van NGK Mosselbaai-Suid in 15de Laan
Vrydagaand 28 Oktober 2022 Sop, Sjerrie, Stoepstories en ander stuitighede!
Saterdag 29 Oktober 2022 – Gemeentefees 09h00
Nuusflitse Week 37+ van 2022
Maandag – 12 September 2022 –
Gemeentefeesbeplanningsvergadering om 18h00 in die kerkgebou
Kooroefening om 17:15 by die orrel. Marida (082 471 0751)
Dinsdag – 13 September 2022 Ringsitting
Sondag – 18 September 2022 Kategese om 09:00. Erediens 10:00 Prediker: Ds. Danie Goosen. Bevestiging van nuwe kerkraadslede
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is 21 September 2022
Vrydagaand 28 September 2022 Sop, Sjerrie, Stoepstories en ander stuitighede!
Saterdag 29 Oktober 2022 – Gemeentefees 09h00
Nuusflitse Week 36 van 2022
Sondag – 11 September 2022 Kategese om 09:00. Erediens 10:00 Prediker: Dr. Gerdrie van der Merwe.
Maandag – 12 September 2022 Kooroefening om 17:15 by die orrel. Marida (082 471 0751). Alle belangstellendes is welkom.
Dinsdag – 13 September 2022 Ringsitting
Getuienisbediening Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is as volg: 7 en 21 September 2022
Nuusflitse Week 35 van 2022
Sondag – 4 September 2022 Kategese om 09:00. Erediens 10:00 Prediker: Ds. Danie Goosen
Getuienisbediening Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening : 7 en 21 September 2022
Omgeebediening Skakel Corrie Pieters (082 327 9527)
Ondersteuningsgroep Donderdag, 1 September 2022 om 10h00 in Lokaal 6
Nuusflitse Week 34+ van 2022
Ds. Danie Goosen is met verlof vanaf 25 tot 29 Augustus 2022
Sondag – 28 Augustus 2022 Kategese om 09:00 Erediens: 10:00 Prediker: Dr. Kobus Smit.
Getuienisbediening 24 Augustus 2022, 7 en 21 September 2022
Omgeebediening Skakel Corrie Pieters (082 327 9527)
Kerkraadsvergadering – 23 Augustus 2022
Nuusflitse Week 34+ van 2022
Sondag – 21 Augustus 2022 Kategese om 09:00. Prediker: Ds. Danie Goosen.
Bestuurspanvergadering – 16 Augustus 2022
Getuienisbediening Die derde kwartaal se uitreikdatums vir Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is as volg: 24 Augustus 2022, 7 en 21 September 2022.
Omgeebediening Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting.
Ondersteuningsgroep eerskomende Donderdag, 18 Augustus 2022 om 14h00 in Lokaal 6.
Nuusflitse Week 33+ van 2022
Sondag – 21 Augustus 2022 Kategese om 09:00. Prediker: Ds. Danie Goosen.Bestuurspanvergadering – 16 Augustus 2022Getuienisbediening Die derde kwartaal se uitreikdatums vir Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is as volg: 24 Augustus 2022, 7 en 21 September 2022.
Omgeebediening Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting.
Ondersteuningsgroep eerskomende Donderdag, 18 Augustus 2022 om 14h00 in Lokaal 6.
Nuusflitse week 32+ van 2022
Sondag – 14 Augustus 2022 • Ds. Danie Goosen se afnaweek. • Kategese om 09:00. • Prediker: Ds. G van Deventer.
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is as volg: 10 en 24 Augustus 2022, 7 en 21 September 2022
Omgeebediening Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting
Klub 50+ hou hulle jaarlikse pannekoekdag op 10 Augustus in die kerksaal
Nuusflitse Week 31+ van 2022
Sondag – 7 Augustus 2022 • Kategese om 09:00. • NAGMAAL om 10:00 • Prediker: Ds. Danie Goosen.
Getuienisbediening 10 en 24 Augustus 2022, 7 en 21 September 2022
Omgeebediening – Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting
Ondersteuningsgroep 4 Augustus 2022
Klub 50+ hou hulle jaarlikse pannekoekdag op 10 Augustus in die kerksaal.
Bloedskenking – Donderdag 4 Augustus 2022, vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.
Nuusflitse Week 30+ van 2022
Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening is as volg: 27 Julie 2022, 10 en 24 Augustus 2022, 7 en 21 September 2022
Sondag – 31 Julie 2022 Kategese om 09:00. Prediker: Ds. Danie Goosen. Sinodale offer vir Gemeentebediening
Ondersteuningsgroep 4 Augustus 2022 Kontak gerus vir Riana Briers (081 039 8853)
Klub 50+ hou hulle jaarlikse pannekoekdag op 10 Augustus in die kerksaal.
Omgeebediening Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting
Nuusflitse Week 28+ van 2022
Ds. Danie is met verlof vanaf 4 tot 18 Julie 2022
Gebedsgidse vir Julie 2022 is beskikbaar met hierdie skakel (GebedsGids Julie 2022) op die webtuiste of in die ingangsportaal.
Klub 50 Woensdag 10 Julie 2022 – Bingo-, Sop-, en Sjerriedag
Ondersteuningsgroep 4 Augustus 2022
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die derde kwartaal se uitreike is 13 & 27 Julie, 10 & 24 Augustus en 7 & 21 September 2022 Benodig: Sop en brood.
Omgeebediening Ons probeer met die gemeente se hulp help waar daar nood is. Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting.
Nuusflitse Week 27+ van 2022

Nuusflitse Week 26+ van 2022
Ds. Danie is met verlof vanaf 4 tot 18 Julie 2022
Vakature Orrelis
Gebedsgidse vir Julie 2022 is beskikbaar met hierdie skakel (GebedsGids Julie 2022) op die webtuiste of in die ingangsportaal.
Sondag – 3 Julie 2022 Geen Kategese. Prediker: Ds. Danie Goosen
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die tweede kwartaal se laaste uitreik is 29 Junie 2022 Benodig: Elektriese ketel. LG Selfoon herlaaier.
Omgeebediening Baie dankie ook aan almal wat ons bediening so getrou ondersteun met nie- bederfbare kruideniersware, klere, beddegoed, gordyne, handdoeke en ook materieel. Ons probeer met die gemeente se hulp help waar daar nood is. Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting.