Nuusflitse: Week 2+ van 2023

Eredienste en Kategese Sondae 09:00
Sondag – 22 Januarie 2023:Prediker:  Ds. Danie Goosen. Doop.
VAKATURE: ADMIN- EN KOMMUNIKASIE-BEAMPTE (SKRIBA) Aansoeke moet voor 09:00 op Maandag 23 Januarie 2023 elektronies by ngkgbr@mweb.co.za ingedien word
Ons datums vir Wolwedans vir die eerste kwartaal is: 25 Januarie, 8 en 22 Februarie, asook 8 en 22 Maart.
Rek en strek oefeninge vir seniors 08:00 tot 09:00 Dinsdag 17 Januarie Piet Snyman (082 297 3476)
Kategese begin weer vanaf 22 Januarie 2023. Kontak Pauline Richards (079 557 8591
Blokbyeenkomste begin weer vanaf Woensdag 1 Februarie 2023 om 18:00
Weeklikse Bybelstudiegroepe… Bybelstudiegroepleiers vergader Dinsdag 24 Januarie 2023 om 10:00
HULP BENODIG MET BLOMME skakel Una Vorster (072 621 0250)