Julie — Josua en Rigters
31 Julie
God rus jou toe om ander te lei.
Tema: God rus jou toe om ander te lei
Teks: “Wanneer die Here vir hulle leiers na vore laat kom het, was Hy by die leiers.” (Rigt. 2:18)
- Die Here is jou krag en skild. (Ps. 28:7)
- Waar Hy roep, rus Hy toe.
- Jy hoef nie in eie krag te werk nie.
- Vra vir wysheid en leiding.
Gebed
Liewe Vader, dankie dat U my die krag en wysheid gee om ander te lei.
In die Naam van Jesus Christus, die Here.
Amen.
© NG Kerk Lynnwoodrif – word gebruik met toestemming.


