Julie — Josua en Rigters
26 Julie
Bly getrou tot die einde.
Tema: Bly getrou tot die einde
Teks: “Israel het die Here bly dien tydens die lewe van Josua …” (Jos. 24:31)
- Getrouheid hou jou lewenskragtig. (Ps. 92:15)
- Goeie voorbeelde maak ’n verskil.
- Klein daaglikse keuses bou ’n getroue lewe.
- Hou jou woord en leef opreg.
Gebed
Liewe Vader, maak my bekwaam om eerlik te wees en my woord te hou.
In die Naam van Jesus Christus, die Here.
Amen.
© NG Kerk Lynnwoodrif – word gebruik met toestemming.


