Skenk asseblief Bloed op 3 Augustus 2023

Bloedskenk: Ons herinner u aan die bloedskenkingsgeleentheid, Donderdag 3 Augustus 2023, vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.

Nuwe intrekkers, is veral welkom, asook enige iemand wat nog nie van te vore bloed geskenk het nie.