Sendingwerk in die Himalayas: D&H

Nog ‘n SA paartjie wat geroep is om te help met die verspreiding van die Evangelie deur:

  • Een-tot-een gebed, evangelisasie en dissipelskap.
  • Opleiding, dissipelskap en ondersteuning van gelowige besigheidseienaars.
  • Bestuur restaurant wat ingerig is as ‘n oase vir families, waar gesinne uit die stadsgeraas kan kom.
  • Restaurant het bovertrek en ander ruimte vir byeenkomste van gelowiges, waar hulle sonder vrees van vervolging kan bymekaarkom.
  • Stap in die Himalayas.

Ons kan betrokke raak deur:

  • Vir hulle te bid.
  • Aan te sluit by hul WhatsApp – nuusberigte.
  • Hulle te besoek.
  • Hulle te ondersteun deur hul kalenders (op glanspapier – voorbeeld in voorportaal) te bestel teen R120.00 per kalender.

Kontak vir Emile Hurter by 082 554 1979 / emile.hurter@gmail.com vir verdere besonderhede.

Kalender