Nuusflitse Week 46+ van 2024

Sondag 10 November 2024 : 09:00 Erediens, Doop, Belydenis van geloof, Kategese afsluiting.
Dinsdag 12 November 2024 : • Die Kerkraad vergader in die kerksaal
Woensdag 13 November 2024 : • Kooroefening by die orrel om 16:45
Donderdag 14 November 2024 : Bloedskenk 15:00 – 19:00
Sondag 17 November 2024 : Erediens om 09:00. 
Wolwedans boodskap, sop en brood: 13 & 26 Nov & 11 Des.
24 November 2024 – Aktief kerk