Gerrie en Arlene se nuusbrief: April nuus en getuienis

Hiermee Gerrie en Arlene se maandelikse nuusbrief vir julle inligting en volgehoue gebede. Watter goeie nuus is dit nie net dat Gerrie se  operasie suksesvol was en dat hy goed aan die herstel is. Watter wonderlike getuienis is dit wat hulle met ons deel – mag ons ook hier in ons eie gemeente sulke getuienisse met mekaar deel. Dit doen wondere vir ander en dien ook as motivering om doelgerig die goeie nuus van Jesus so wyd moontlik te versprei.

Gerrie en Arlene Coetzee

SA vir Wêreldsending

Selfoon nrs:. Gerrie 067 084 7256  Arlene 076 446 1407

Ook op WhatsApp en Signal