
Bybelverse wat jou vandag aangespreek het:
Belewenisse en ervarings tydens vandag se Bybelstudie:
Wat het jy geleer of ontdek?
Hoe het vandag se studie jou tot aksie geïnspireer? Hoe het jy geestelik gegroei of is jou lewe verander?
Iets wat jy graag met die groep wil deel of bespreek?

Gebedsonderwerpe:
Boublokvrae of -stellings:
- Hoe oortuig kan ons wees dat God ’n kommunikerende Wese is?
- Sou ons God se stem kon hoor sonder die Heilige Gees se
tussenkoms? - Op watter maniere het julle God al met julle hoor praat?
- Het julle al ooit moed verloor as dit voel asof jy nie God se stem kan hoor nie?
- In jou verhouding met God – hoe beleef jy Hom?


Onthou om die bladsy vir die week se groepgesprek te voltooi!
Inhoudsopgawe
Kopiereg
Dr. Frans Hancke.
Hierdie werk word deur kopiereg beskerm. Dit word aan u gebring deur die NG Kerk Groot-Brakrivier onder kopieregtoestemming soos verleen deur Dr. Frans Hancke aan die NG Kerk Groot-Brakrivier webtuiste. Enige kopieering of herverspreiding van hierdie materiaal is onderhewig aan goedkeuring van die kopiereghouer (Dr. Frans Hancke).
Sien ook die volgende kopiereg bepalings:
Kopiereg: Ons is die plan – 9 Weke van Transformasie


