Konnichiwa Nuusbrief Liewe ondersteuner,
Met die toename van Covid-19 in Suid-Afrika, dink en bid ons voortdurend vir u. Ons hoor van meer en meer mense waarvan ons weet wat weens Covid-19 siek geword het. Dit is kommerwekkend dat die daaglikse hoeveelheid infeksiestelling teen so ‘n tempo styg. Ons is bewus daarvan dat Suid-Afrika na vlak 4 geskuif is en besef dit hou verskeie uitdagings in.
Gemeentebrief 23 Junie 2021
23 Junie 2021
Goeie môre gemeente,
Ons besef dat u in hierdie tyd baie uitdagings en beproewings ervaar. Ons wil u bemoedig en aanmoedig om te volhard in die geloof.
Lees meer “Gemeentebrief 23 Junie 2021”Gebedsgids Junie 2021
Hier volg die gebedsgids vir Junie 2021
Lees meer “Gebedsgids Junie 2021”
