Nuusflitse Week 23+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 5 Junie 2024 :

• Klub 50 pannekoek en koffie verkope om 10:00 

Sondag 9 Junie 2024 :

• Erediens om 10:00.
• Prediker – Ds Paul du Plessis van Bybelgenootskap

BLOKBYEENKOMS

Blok12A & 12B (Reebok tot Mosselbaai) vind plaas Sondag 9 Junie 

Wolwedans boodskap, sop en brood:

5 & 19 Junie


Nuusflitse Week 22+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 29 Mei 2024 : • Nasionale Stemdag. • Daar is GEEN kooroefening die week nie
Sondag 2 Junie 2024 : • Erediens om 10:00. • Prediker – Ds Danie Goosen. • Doop. • Kategese
Wolwedans boodskap, sop en brood: 5 & 19 Junie

Nuusflitse Week 21+ van 2024

Nuusflitse

Gesamentlike Pinkster Afsluiting Sondag 19 Mei om 15:00
Dinsdag 21 Mei 2024 : • Die Kerkraad vergader in die kerksaal
Woensdag 22 Mei 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Daar is GEEN blokbyeenkoms die week nie
Bloedskenk-geleentheid Donderdag 23 Mei 2024 vanaf 15:00 tot 19:00
Sondag 26 Mei 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker – Ds Charné Viljoen. • Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 22 Mei en 5 & 19 Junie

Nuusflitse Week 20+ van 2024

Nuusflitse

Pinksterdiense 18:00 in kerkgebou 10:00 in Groenkloof
Woensdag 15 Mei 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Sondag 19 Mei 2024 : • NAGMAAL om 09:00. • Prediker – Ds Danie Goosen. • Nagmaal. • GEEN Kategese
Gesamentlike Pinkster Afsluiting Sondag 19 Mei om 15:00
Bloedskenk-geleentheid : Donderdag 23 Mei 2024 vanaf 15:00 tot 19:00

Nuusflitse Week 19+ van 2024

Nuusflitse

Dinsdag 7 Mei 2024 : • Die Bestuurspan vergader om 17:30 in Lokaal 6
Woensdag 8 Mei 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Donderdag 9 Mei 2024 : • Hemelvaart. • Diens om 18:00.
Sondag 12 Mei 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker – Ds Danie Goosen. • Moedersdag. • Kategese. Pinksterdiens om 18:00. • Prediker – Ds Charné Viljoen

Alle Pinksterdienste word gelei deur ds Charné Viljoen TEMA: Dood Gewone Lewe
So 12 Mei10:00Groenkloof
18:00Kerkgebou
Ma 13 Mei10:00Groenkloof
18:00Kerkgebou
Di 14 Mei10:00Groenkloof
18:00Kerkgebou
Wo 16 Mei10:00Groenkloof
18:00Kerkgebou
Do 17 Mei10:00Groenkloof
18:00Kerkgebou


Nuusflitse Week 18 + van 2024

Nuusflitse

Woensdag 1 Mei 2024 : Werkersdag. GEEN Kooroefening. GEEN Wyksbyeenkoms
Sondag 5 Mei 2024 : Erediens om 09:00. Kategese. Prediker – Ds Charné Viljoen.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 8 , 22 Mei en 5 , 19 Junie

Nuusflitse Week 17+ van 2024

Nuusflitse

 Kategese vind plaas op Sondagoggende om 09:00
Woensdag 24 April 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Saterdag 27 April 2024 : • Gemeentefees.
Sondag 28 April 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker – Ds Danie Goosen. • GEEN Kategese
 Wolwedans boodskap, sop en brood 24 April, 8 & 22 Mei en 5 & 19 Junie

Nuusflitse Week 16+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 17 April 2024 : Kooroefening by die orrel om 17:00. Marida – 082 471 0751. Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 9A
Sondag 21 April 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Ds Charné Viljoen. Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood 24 April, 8 & 22 Mei en 5 & 19 Junie
Saterdag 27 April – Gemeentefees

Nuusflitse Week 15+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 10 April 2024 : Kooroefening by die orrel. Marida – 082 471 0751.
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 8A (Bergsig-Wes) & 8B (Wolvedans)
Sondag 14 April 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Ds Danie Goosen. Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 10 & 24 April, 8 & 22 Mei en 5 & 19 Junie
Gemeentefees : 27 April 2024

Nuusflitse Week 14+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 3 April 2024 :• Kooroefening by die orrel. 
Saterdag 6 April 2024 : • Gholfdag.
Sondag 7 April 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker – Ds Danie Goosen. • Kategese.
Getuienisbediening : • Wolwedans boodskap, sop en brood: 10 & 24 April, 8 & 22 Mei en 5 & 19 Junie.
27 April 2024 – Gemeentefees

Nuusflitse Week 13+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 27 Maart 2024 : Daar sal GEEN Kooroefening
Donderdag 28 Maart 2024 : Bloedskenk-geleentheid 15:00 – 19:00
GOEIE VRYDAG 29 Maart 2024 : Nagmaal om 09:00. Prediker – Ds Charné Viljoen
Sondag 31 Maart 2024 : Paasfees.
Sonsopkomsbyeenkoms by Suiderkruis strand om 06:30. Prediker – Ds Danie Goosen.
Erediens om 09:00. Prediker – Ds Charné Viljoen.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 27 Maart, 10 & 24 April, 8 & 22 Mei en 5 & 19 Junie
Gholfdag 6 April 2024
Gemeentefees 27 April 2024

Nuusflitse Week 12+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 20 Maart 2024 : • Daar sal GEEN Kooroefening
Sondag 24 Maart 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker – Ds Charné Viljoen. • Sewende (Groot) Lydensweek. • GEEN Kategese
Wolwedans boodskap, sop en brood 27 Maart2024
Gholfdag 6 April 2024
27 April 2024 – Gemeentefees

Nuusflitse Week 11+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 13 Maart 2024 : Kooroefening – 17:00 by die orrel.
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 6B (Eurekapark) by Alida Terblanche, Duineweg 4.
Vrydag 15 Maart – Sondag 17 Maart 2024 Gesinskamp te Harkerville.
Sondag 17 Maart 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Ds Danie Goosen. GEEN Kategese.
Gholfdag, soos aangedui op die almanak, skuif na 6 April 2024.
Wolwedans  13 & 27 Maart

Nuusflitse Week 10+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 6 Maart 2024 :  Kooroefening – 17:00 by die orrel. 
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 6A (Suiderkruis) 
Sondag 10 Maart 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Ds Charné Viljoen. Vyfde Lydensweek. Kategese.
Gholfdag, skuif na 6 April 2024.
Wolwedans boodskap sop en brood –  13 & 27 Maart

Nuusflitse Week 9+ van 2024

Nuusflitse

Dinsdag 27 Februarie 2024 : Die Kerkraad vergader in die kerksaal
Woensdag 28 Februarie 2024 :  GEEN Kooroefening 
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 5 (Hersham) by Barbara Gericke, Franklinstraat 22
Vrydag 1 Maart 2024 : Wêreldbiddag vir Vroue funksie om 16:00 in die kerk.
Saterdag 2 Maart 2024 : Wêreldbiddag vir Mans.
Sondag 3 Maart 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Ds Danie Goosen. Vierde Lydensweek. Kategese.
Wolwedans Boodskap, Sop en Brood –  28 Februarie en 13 & 27 Maart.
20 – 40 : 29 Februarie 2024 in die kerk
Gesinskamp 15 -17 Maart 2024

Nuusflitse Week 8+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 21 Februarie 2024 :• Manne Bybelstudiegroep in lokaal 6 vanaf 07:00–08:00.

Kooroefening – 17:00 by die orrel.

Daar is GEEN Blokbyeenkoms vir Blokke: 5A (Mossienes tot Stasieweg) en 5B (Eiland tot Dolphins Creek) nie.

Sondag 25 Februarie 2024 :

• Erediens om 09:00.
• Besoek van Riaan Naudé – Getuienis- en Sangbediening.
• Derde Lydensweek.
• Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood:28 Februarie
en 13 & 27 Maart
Wêreldbiddag vir Vroue wat deur NG Kerk Groot-Brakrivier
aangebied word op 1 Maart 2024 om 16:00. 

Nuusflitse Week 7+ van 2024

Nuusflitse

Dinsdag 13 Februarie 2024 :
Die Bestuurspan vergader om 17:30 in Lokaal 6 
Woensdag 14 Februarie 2024 : Aswoensdag.
Manne Bybelstudiegroep in lokaal 6 vanaf 07:00–08:00.
Kooroefening – 17:00 by die orrel. Marida – 082 471 0751.
Donderdag 15 Februarie blokbyeenkoms Blok 4C
Sondag 18 Februarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: ds Charné Viljoen. Tweede Lydensweek. Kategese.

Nuusflitse Week 6+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 7 Februarie 2024 : • Kooroefening – 17:00 by die orrel
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blokke: 4A (Pine Creek & Bo-Langstr.) en 4B (Onder-Langstr tot Kiewietlaan)
Sondag 11 Februarie 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker: ds Danie Goosen. • Nagmaal. • Doop. • GEEN Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 14 & 28 Februarie en 13 & 27 Maart. 
Klub 50 Klub 50 nooi u na die Openingsvergadering op Woensdag 7 Februarie om 10:00 in die kerksaal

Nuusflitse Week 5+ van 2024

Nuusflitse

Woensdag 31 Januarie 2024 :
Kooroefening – 17:15 by die orrel. Marida – 082 471 0751.
Blokbyeenkoms om 16:00 in Blok3
Sondag 4 Februarie 2024 : Erediens om 09:00. Bevestiging en intreepreek ds Charné Viljoen. Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 31 Januarie, 14 & 28 Februarie en 13 & 27 Maart

Nuusflitse Week 4+ van 2024

Nuusflitse

Dinsdag 23 Januarie 2024 : Bybelstudieleiers kom in konsistorie bymekaar om 10:00.
Woensdag 24 Januarie 2024 : Kooroefening – 17:15 by die orrel. Marida – 082 471 0751.
Blokbyeenkoms om 16:00 in Blok 13 (Groenkloof) & Blok 2 (Reeboksfontein & Sandhoogte) in die eetsaal van Groenkloof.
Donderdag 25 Januarie 2024 : Bloedskenk-geleentheid vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.
Sondag 28 Januarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: ds Danie Goosen. Kategese.
Dinsdag van 08:00 tot 09:00 is daar oefeninge vir seniors in die kerksaal
Wolwedans uitreik 31 Januarie, 14 & 28 Februarie en 13 & 27 Maart en na 17 Jan se uitreik is ons vrieskaste dolleeg.