Woensdag 6 Maart 2024 : Kooroefening – 17:00 by die orrel.
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 6A (Suiderkruis)
Sondag 10 Maart 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Ds Charné Viljoen. Vyfde Lydensweek. Kategese.
Gholfdag, skuif na 6 April 2024.
Wolwedans boodskap sop en brood – 13 & 27 Maart.
Nuusflitse Week 9+ van 2024
Dinsdag 27 Februarie 2024 : Die Kerkraad vergader in die kerksaal
Woensdag 28 Februarie 2024 : GEEN Kooroefening
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 5 (Hersham) by Barbara Gericke, Franklinstraat 22
Vrydag 1 Maart 2024 : Wêreldbiddag vir Vroue funksie om 16:00 in die kerk.
Saterdag 2 Maart 2024 : Wêreldbiddag vir Mans.
Sondag 3 Maart 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Ds Danie Goosen. Vierde Lydensweek. Kategese.
Wolwedans Boodskap, Sop en Brood – 28 Februarie en 13 & 27 Maart.
20 – 40 : 29 Februarie 2024 in die kerk
Gesinskamp 15 -17 Maart 2024
Nuusflitse Week 8+ van 2024
Woensdag 21 Februarie 2024 :• Manne Bybelstudiegroep in lokaal 6 vanaf 07:00–08:00.
Kooroefening – 17:00 by die orrel.
Daar is GEEN Blokbyeenkoms vir Blokke: 5A (Mossienes tot Stasieweg) en 5B (Eiland tot Dolphins Creek) nie.
Sondag 25 Februarie 2024 :
• Erediens om 09:00.
• Besoek van Riaan Naudé – Getuienis- en Sangbediening.
• Derde Lydensweek.
• Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood:28 Februarie
en 13 & 27 Maart
Wêreldbiddag vir Vroue wat deur NG Kerk Groot-Brakrivier
aangebied word op 1 Maart 2024 om 16:00.
Nuusflitse Week 7+ van 2024
Dinsdag 13 Februarie 2024 :
Die Bestuurspan vergader om 17:30 in Lokaal 6
Woensdag 14 Februarie 2024 : Aswoensdag.
Manne Bybelstudiegroep in lokaal 6 vanaf 07:00–08:00.
Kooroefening – 17:00 by die orrel. Marida – 082 471 0751.
Donderdag 15 Februarie blokbyeenkoms Blok 4C
Sondag 18 Februarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: ds Charné Viljoen. Tweede Lydensweek. Kategese.
Nuusflitse Week 6+ van 2024
Woensdag 7 Februarie 2024 : • Kooroefening – 17:00 by die orrel
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blokke: 4A (Pine Creek & Bo-Langstr.) en 4B (Onder-Langstr tot Kiewietlaan)
Sondag 11 Februarie 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker: ds Danie Goosen. • Nagmaal. • Doop. • GEEN Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 14 & 28 Februarie en 13 & 27 Maart.
Klub 50 Klub 50 nooi u na die Openingsvergadering op Woensdag 7 Februarie om 10:00 in die kerksaal
Nuusflitse Week 5+ van 2024
Woensdag 31 Januarie 2024 :
Kooroefening – 17:15 by die orrel. Marida – 082 471 0751.
Blokbyeenkoms om 16:00 in Blok3
Sondag 4 Februarie 2024 : Erediens om 09:00. Bevestiging en intreepreek ds Charné Viljoen. Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 31 Januarie, 14 & 28 Februarie en 13 & 27 Maart
Nuusflitse Week 4+ van 2024
Dinsdag 23 Januarie 2024 : Bybelstudieleiers kom in konsistorie bymekaar om 10:00.
Woensdag 24 Januarie 2024 : Kooroefening – 17:15 by die orrel. Marida – 082 471 0751.
Blokbyeenkoms om 16:00 in Blok 13 (Groenkloof) & Blok 2 (Reeboksfontein & Sandhoogte) in die eetsaal van Groenkloof.
Donderdag 25 Januarie 2024 : Bloedskenk-geleentheid vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.
Sondag 28 Januarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: ds Danie Goosen. Kategese.
Dinsdag van 08:00 tot 09:00 is daar oefeninge vir seniors in die kerksaal
Wolwedans uitreik 31 Januarie, 14 & 28 Februarie en 13 & 27 Maart en na 17 Jan se uitreik is ons vrieskaste dolleeg.
Nuusflitse Week 3+ van 2024
- Woensdag 17 Januarie 2024 :Kooroefening – 17:15 by die orrel.
- Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok 1 (Gonnakraal, Sorgfontein & Vlakte)
- Sondag 21 Januarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: ds Danie Goosen. Kategese. Doop. Voorsteling van Kerkraadslede
- Rek en strek oefEninge vir seniors : Elke Dinsdag van 08:00 tot 09:00
- Kategese begin weer vanaf 21 Januarie 2023
- Ons blokbyeenkomste begin weer vanaf Woensdag 17 Januarie 2024 om 18:00
- Wolwedans boodskap, sop en brood 17 & 31 Januarie, 14 & 28 Februarie en 13 & 27 Maart
- Bybelstudiegroepleiers vergader Dinsdag 23 Januarie om 10:00
Nuusflitse Week 2 van 2024
Sondag 14 Januarie 2024 – Erediens 09:00 Dr. Frans Hancke
Nuusflitse Week 52+ van 2023
Ds Charné Viljoen van NG Pellissier in Bloemfontein het die beroep na Groot-Brakrivier aanvaar en sal in 1 Februarie 2024 by ons aansluit.
Neem asb kennis dat die kerkkantoor 13 Desember 2023 sluit en weer op 8 Januarie 2024 heropen.
Ds Danie sal met verlof wees vanaf 26 Desember 2023 tot 14 Januarie 2024
Sondag 24 Desember 2023 : Erediens om 09:00 – Dr. Gerrie van Deventer.
Kersdag 25 Desember 2023 : Eredienstye: 07:00; 08:00; 09:00 en 10:00.
Sondag 31 Desember 2023 : Erediens om 09:00. Prediker: dr Frans Hancke.
Oujaarsdiens om 18:00
Sondag 7 Januarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: dr Frans Hancke
Nuusflitse Week 51+ van 2023
Ds Charné Viljoen van NG Pellissier in Bloemfontein het die beroep na Groot-Brakrivier aanvaar en sal in Februarie 2024 by ons aansluit.
Neem asb kennis dat die kerkkantoor 13 Desember 2023 sluit en weer op 8 Januarie 2024 heropen.
Ds Danie sal met verlof wees vanaf 26 Desember 2023 tot 14 Januarie 2024
Sondag 24 Desember 2023 : Erediens om 09:00 – Dr. Gerrie van Deventer.
Kersdag 25 Desember 2023 : Eredienstye: 07:00; 08:00; 09:00 en 10:00.
Sondag 31 Desember 2023 : Erediens om 09:00. Prediker: dr Frans Hancke.
Oujaarsdiens om 18:00
Sondag 7 Januarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: dr Frans Hancke.
Nuusflitse Week 50+ van 2023
Ds Charné Viljoen van NG Pellissier in Bloemfontein het die beroep na Groot-Brakrivier aanvaar en sal in Februarie 2024 by ons aansluit.
Neem asb kennis dat die kerkkantoor 13 Desember 2023 sluit en weer op 8 Januarie 2024 heropen.
Sondag 17 Desember 2023 : Erediens om 09:00 Prediker: dr Fanie Bergh.
Ds Danie sal met verlof wees vanaf 26 Desember 2023 tot 14 Januarie 2024
Sondag 24 Desember 2023 : Erediens om 09:00.
Kersdag 25 Desember 2023 : Eredienstye: 07:00; 08:00; 09:00 en 10:00.
Sondag 31 Desember 2023 : Erediens om 09:00. Prediker: dr Frans Hancke. Oujaarsdiens om 18:00
Sondag 7 Januarie 2024 : Erediens om 09:00. Prediker: dr Frans Hancke.
Nuusflitse Week 49 van 2023
Woensdag 6 Desember 2023 : • Daar is GEEN kooroefening
Sondag 10 Desember 2023 : • Erediens om 09:00 • Prediker: dr Gerrie van Deventer
Ons laaste uitreik na Wolwedans is 13 Desember
Nuusflitse Week 48+ van 2023
Woensdag 29 November 2023 :• Daar is GEEN kooroefening tot verdere kennisgewing nie
Donderdag 30 November 2023 : Bloedskenk-geleentheid
Sondag 3 Desember 2023 : • Erediens om 09:00 • Prediker: ds Danie Goosen. • GEEN Kategese
Nuusflitse Week 47 + van 2023
Woensdag 22 November 2023 : Kooroefening – 17:15 by die orrel
Sondag 26 November 2023 : Erediens om 09:00 Prediker: dr Frans Hancke. GEEN Kategese.
Kerssangdiens om 19:00 Prediker: ds Danie Goosen
Wolwedans boodskap, sop en en brood se uitreike 29 November en 13 Desember
Bloedskenk: Donderdag 30 November 2023 vanaf 15:00 tot 19:00
4 Desember 2023 – Kerfees met Coenie
Nuusflitse Week 46+ van 2023
Dinsdag 14 November 2023 :• Die Kerkraad vergader in die kerksaal
Woensdag 15 November 2023 : • Kooroefening – 17:15 by die orrel
Sondag 19 November 2023 : • Erediens om 09:00. • Prediker: dr Gerrie van Deventer. • GEEN Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en en brood se uitreike 15 en 29 November.
Studielenings uit die Groenewaldfonds sluit op 30 November 2023
Nuusflitse Week 45 van 2023
Dinsdag 7 November 2023 : Die Bestuurspan vergader om 17:30 in lokaal 6
Woensdag 8 November 2023 : Kooroefening – 17:15 by die orrel.
Sondag 12 November 2023 : Erediens om 09:00. Prediker: ds Danie Goosen. Doop. Kategese Afsluiting & Kinderdankoffer.
Wolwedans boodskap, sop en en brood se uitreike 15 en 29 November
Groenewaldfonds sluit op 30 November 2023
4 Desember – Kersfees met Coenie de Villiers
Nuusflitse Week 44+ van 2023
Woensdag 1 November 2023 : • Kooroefening – 17:15 by die orrel
Sondag 5 November 2023 : • Erediens om 09:00. • Prediker: ds Danie Goosen. • Doop. • Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood se uitreike 1, 15 & 29 Nov.
Nuusflitse Week 43+ van 2023
Woensdag 25 Oktober 2023 : • Kooroefening – 17:15 by die orrel
Vrydag 27 Oktober 2023 : • Gemeentekonsert om 18:00.
Saterdag 28 Oktober 2023 : • Dankfees om 09:00.
Sondag 29 Oktober 2023 : • Erediens om 09:00. • Prediker: ds Danie Goosen. • Nagmaal. • GEEN Kategese
Wolwedans boodskap, sop en brood 1, 15 & 29 Nov
Klub 50 funksie : Afsluitingsete Woensdag 1 November 11:30 vir 12:00
Groenewaldfonds sluit op 30 November 2023
Nuusflitse: Week 42+ van 2023
Woensdag 18 Oktober 2023 : • Kooroefening – 17:15
Sondag 22 Oktober 2023 : • Erediens om 09:00. • Prediker: dr Frans Hancke. • Kategese.
Nagmaal: Sondag 29 Oktober 2023
Groenewaldfonds sluit op 30 November 2023
Wolwedans uitreik 18 Okt en 1, 15 & 29 Nov
SSSSS konsert, op 27 Oktober om 18:00
Gemeentefees – Saterdag 28 Oktober 2023 om 09:00

