Nuusflitse Week 29+ van 2024

Sondag 7 Julie 2024 : • Baie welkom by die erediens. Prediker – Ds Danie Goosen. GEEN Kategese.
Woensdag 10 Julie 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Vrydag 12 Julie 2024 : • Getuienisnaweek skop af om 17:00
Saterdag 13 Julie 2024 : • Getuienisnaweek verrigtinge hervat om 09:00
Sondag 14 Julie 2024 : • Getuienisnaweek afsluiting om 10:00 (sien meegaande program). • Prediker – Ds Hendrik Saayman. • Nagmaal – Ds Charné Viljoen. • GEEN Kategese