Gemeente Inligtingsdokument

Ons as gemeente is saam die liggaam van Christus. Ons elkeen is ’n unieke lid met sy/haar eie passie, gawes, talente en sterk punte. Daarom word jy uitgenooi om deel te word van ons gemeente se bedieninge en ampte. Voltooi asseblief hierdie vorm en plaas in die posbus in die voorportaal of by die kerkkantoor.