Erediens 4 April 2021

Prediker: Ds. Rudolph du Plooy

Skriflesing:
Lukas 24: 1 – 12
Filippense 3: 7 – 14

Tema: Waar is die opstandingskrag van Christus?

Begeleiding: Mev. Annalene de Swardt

Liedere:
Lied 183: 1, 3&4
Lied 409: 1 – 3