Bybelraai 2 van 2024

Kommunikasiebediening - NG kerk Groot-Brakrivier

Woordelys hoofsaaklik vanuit die Bybel 1992 vertaling geneem, maar sommige woorde ook uit die Bybel 2020 vertaling.

Tik op 'n woord om dit in te vul. Klik onderaan op "kontroleer" om die Bybelraai na te gaan.

Hier blokraai benodig JavaScript en enige moderne webblaaier, insluitende Windows Internet Explorer, Mozilla Firefox, Google Chrome, of Apple Safari. Indien u webbllaaier "scripting" afgeskakel het, moet u dit asb. heraktiveer en die bladsy herlaai.