Wolwedans uitreik 4 Mei 2022

Ons het woensdag weer vir 80 mensies bedien met ‘n boodskap, sop en brood en Hiermee van die dames se handewerk om te waardeer. Ons het ook verneem van ‘n sterfgeval asook een man wie se regtervoet geamputeer is. Met die kouer weer is baie van die ou mensies meer vatbaar vir wintersiektes

Letima se gehekelde matjie van T-Hemp gare
Potstaanders van Miemie
Nuwe kombers van Miemie. Sy kort ou lakens as agterkant.
Amelda se kaartjie